Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walviskus

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mrt 2025 tot 15 Apr 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Nie meer as 6 gaste word in die eenheid toegelaat nie. Die eenhede mag nie die maksimum getal gaste oorskry nie.
Slegs houtskoolvure en gas word vir braai in die kompleks toegelaat. Geen houtvure word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat in die kompleks en eenheid nie.
Besprekingsversoeke vir skoonmaakdienste, teen 'n ekstra koste, moet liefs 2 dae vooraf aangevra word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 93, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03b383671a3b248ae6d5a52c7fe41de88394be213601505fc03ac76446a6ec18aa51ca518d59517f22b236c932cfe01ae11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -34.555521738337 19.365065583467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang