Walviskus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hanlie M - Mrt 2024
Algehele gradering
A spacious apartment with all the amenities and beautiful sea views.
James J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus, gekuier en geniet.
Walviskus se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer! Ons hoop altyd dat gaste lekker kuier en ons uitsig ens. soos ons waardeer.
Maryke O - Des 2023
Algehele gradering
Perfek! Skoon!
Walviskus se terugvoer
Kom gou weer!
William R - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Goed toegerus. Wonderlike uitsig.
Walviskus se terugvoer
Jul was droomgaste!
Louisa S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie uitsig.
Liane S - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Walviskus se terugvoer
Ons hoop jul kom gou weer.
Suzel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles wat ons benodig het was in eenheid. Area en resepte-boek.
Walviskus se terugvoer
Ons hoop om julle weer te sien. Bietjie opgradering is in die vooruitsig. Groete. Angelique en Gerrit
Carl V - Feb 2023
Algehele gradering
Had a great time there.
Anneke R - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Burgert H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties en absoluut die moeite werd!
Hendrik C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig op die walvisse.
Rikus M - Sep 2022
Algehele gradering
Wow! Meer as tevrede!
Walviskus se terugvoer
Ons ontvang jul graag weer.
Christine N - Aug 2022
Algehele gradering
Ideale wegbreekplekkie.
Walviskus se terugvoer
Kom gou weer! Ons is bly as jul ons sentiment/ perspektief waardeer.
Jeanne V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, rustige atmosfeer, baie netjies.
Amelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely place, equipped with everything you need.
Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jeanette E - Des 2021
Algehele gradering
Die eenheid was netjies en skoon. Dit is smaakvol ingerig. Ekstra gemak met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en Netflix.
Carla E - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Martha K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sumari S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met 'n droom uitsig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cliff-straat 93, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap