Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walviskus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bev D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Enjoyable. Very comfortable and good views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
We share the love of that view with you. Hope to see you again!

Hanlie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

A spacious apartment with all the amenities and beautiful sea views. Really a great apartment, that is more spacious than expected, with beautiful sea views, immediate access to walking routes, and just so well kitted out. We used the bicycles that were available, had barbecues outside, and also relaxed watching TV. The area is very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Thanks! DANKIE! Hope to see you again.

James J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker gerus, gekuier en geniet. Goed ingerig. Netjies. Meer as genoeg vir ons behoeftes. Die fietse was 'n ekstra pluspunt. Goed geprys. Rustige en pragtige omgewing. Ons is almal tevrede. Dankie vir ons gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Dankie vir jul terugvoer! Ons hoop altyd dat gaste lekker kuier en ons uitsig ens. soos ons waardeer.

Maryke O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfek! Skoon! Die woonstel was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Daar was alles wat ons nodig gehad het en 'n bietjie meer. Sal beslis weer gaan! Puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Kom gou weer!

William R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies. Skoon. Goed toegerus. Wonderlike uitsig. Wonderlike plekkie met 'n goeie uitsig op die baai. Het nie beplan om walvisse te sien nie (is nie die seisoen nie) maar die pragtige uitsig het selfs toevallige besigtigings veroorsaak. Netjiese plekkie met al die toebehore vir 'n gerieflike aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Jul was droomgaste!

Louisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Goeie uitsig. Verblyf was gerieflik sonder enige probleme. Besonder goed toegerus. Staproetes en rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liane S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Wonderlike uitsig. Pragtige eenheid met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Ons hoop jul kom gou weer.

Suzel S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Alles wat ons benodig het was in eenheid. Area en resepte-boek. Daar was bonus van speletjies asook boeke oor area en natuur. Die area voor TV het twee ruim banke waarop 3 en 3 gemaklik kan sit. Reg voor eenheid is trappe af na die see, waar daar gesnorkel kan word. Swemarea egter meer na regs, oor rotse, moeilik vir klein kinders en persone wat moeilik loop. Daar is swemstrandjie so 5 minute se ry weg. Baie lekker staproete langs kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Ons hoop om julle weer te sien. Bietjie opgradering is in die vooruitsig. Groete. Angelique en Gerrit

Carl V
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Had a great time there. The apartment was in excellent condition and Gerrit was very helpful when asked for something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties. Die eenheid het 'n baie goeie ligging, is baie goed toegerus en ons het heerlik gekuier. Sal graag weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 93, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de39b72b377c7822a359673dbab2da0d95f0ccdc18fee648d0d5e22c2931050947a0a4c65d861d4b1544d1a5f8022e78cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -34.555521738337 19.365065583467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang