Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Reeds

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 818 R5 082 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Ocean Reeds is in 'n uitstekende area van die lowerryke Eastcliff en een blok weg van Eastcliff Winkelsentrum af geleë.

Dit bestaan uit 2 pragtig versierde huise wat na mekaar kyk, ideaal vir groot gesinne. Hierdie eiendom kan altesaam 11 gaste akkommodeer of met die opsie om onderskeidelik 4 of 7 gaste te slaap.

Huis 1 beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aangrensende badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dié huis spog met 2 ruim sitareas wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en knus kaggels.

Huis 2 beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed met 'n ekstra enkelbed het. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n aangrensende badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Huis 2 beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na 'n ruim sitarea wat met gemaklike sitplek gemeubileer is.

Daar is braaigeriewe in die binnehofarea buite, wat die 2 huise verbind en veilig, pret-en-speel vir kinders moontlik maak. Daar is 'n buitestort wat gaste kan gebruik na 'n dag op die strand. 'n Alarmstelsel beveilig die eiendom en tot 4 motors kan in die oprit geparkeer word. Gaste het toegang tot gratis WiFi regoor die eiendom en 'n kragrugsteun via 'n omskakelaarstelsel.

Die herehuis is 'n entjie se stap vanaf die middedorp en die kuskranspaadjie. Hierdie eiendom is ideaal vir groot gesinne of groepe vriende om die pragtige Hermanus te kom verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ocean Reeds
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Reeds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 818
R7 818 R5 082
per nag (plek vir 11)
Vanaf R7 818
R7 818 R5 082
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c16f10d5fb68c00280b3b0a5ae4a497f22bef14b901bed07948e2c0550fd0258f73891929a566e7a9f76bc8a4c4421c617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 818 nouVanaf R5 082 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 90 Mitchell Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4130319 19.2480509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang