Waterblom in Pringle
Beskrywing
Kleinblom, wat "blommetjie" in Afrikaans beteken, is ideaal vir 'n vinnige ontsnapping na die natuur. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot Netflix. Daar is 'n tafel en stoel wat as 'n werkspasie kan dien. Die nuut opgeknapte kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n klein Weber-braai wat gaste buite kan gebruik. Gaste is welkom om die stel opvoustoele en die ronde tafel buite na die stoep te skuif om die sonskyn te geniet. Parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar twee vriendelike Schnauzers by die hoofhuis bly en gaste mag met 'n blaf begroet word.
Met vooraf versoek kan troeteldiere by die Kleinblom-eenheid geakkommodeer word. Let asb. dat Kleinblom nie omhein is nie en gaste sal te alle tye 'n ogie op hul troeteldiere moet hou.
Suikerbos op die tweede verdieping is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Moet asb. nie in die eenhede rook nie.
Wees asb. versigtig met die glasdeure, veral as dit winderig is. Op 'n stil dag, kan gaste die deure oopmaak en dit vashaak aan die buitenste muur. Onthou net dat daar dalk 'n bobbejaantrop in die omtrek mag wees. Hou dus alle vensters en deure toe indien gaste nie by die eenheid is nie. Die bobbejane kan die huis verniel as hulle dit binnekom.
Waterblom in Pringle het 'n septiese tenk en enige vreemde voorwerpe mag nie in die toilet afgespoel word nie.
Moet asb. nie vullis buite los nie. Sit asb. alle vullissakke in die drom voor Kleinblom. Vullisverwydering gebeur op Donderdae.
Pringlebaai is deel van die Kogelberg Biosfeer. Help ons asb. om mooi na die pragtige omgewing te kyk.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op die eerste verdieping en is net 70 m vanaf die ruwe en skilderagtige Atlantiese kuslyn. Dit bied asemrowende sonsondergang- en sonsopkomsuitsigte. Hierdie moderne woonstel het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die splinternuwe, oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, noodsaaklike kooktoebehore, breekware en eetgerei. Boonop word 'n Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser voorsien. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n Weber-braai en berguitsig. Die eenheid bied ook 'n werkspasie met 'n tafel en stoel, sowel as 'n platskerm-TV met Netflix-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar twee vriendelike Schnauzers by die hoofhuis bly en gaste mag met 'n blaf begroet word.
Met vooraf versoek kan troeteldiere by die Kleinblom-eenheid geakkommodeer word. Let asb. dat Kleinblom nie omhein is nie en gaste sal te alle tye 'n ogie op hul troeteldiere moet hou.
Suikerbos op die tweede verdieping is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Moet asb. nie in die eenhede rook nie.
Wees asb. versigtig met die glasdeure, veral as dit winderig is. Op 'n stil dag, kan gaste die deure oopmaak en dit vashaak aan die buitenste muur. Onthou net dat daar dalk 'n bobbejaantrop in die omtrek mag wees. Hou dus alle vensters en deure toe indien gaste nie by die eenheid is nie. Die bobbejane kan die huis verniel as hulle dit binnekom.
Waterblom in Pringle het 'n septiese tenk en enige vreemde voorwerpe mag nie in die toilet afgespoel word nie.
Moet asb. nie vullis buite los nie. Sit asb. alle vullissakke in die drom voor Kleinblom. Vullisverwydering gebeur op Donderdae.
Pringlebaai is deel van die Kogelberg Biosfeer. Help ons asb. om mooi na die pragtige omgewing te kyk.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontory-weg 24, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang