Waterblom in Pringle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Shaun S - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent worth every penny.
Marion B - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, gesellig.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Baie dankie, Marion. Kom kuier asb. weer.
Jean D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige area, vriendelike diens, goed toegeruste en skoon eenheid.
Waterblom in Pringle se terugvoer
So bly julle het 'n Lekke Wegbreek gehad. Kom asseblief gou weer kuier.
Riaan B - Jun 2024
Algehele gradering
Weg na see.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Hope we can get a 5 for customer services next time
Pieter R - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustig, veilig en lekker!
Waterblom in Pringle se terugvoer
Baie bly julle het die wegbreek geniet.
Desmond K - Des 2023
Algehele gradering
Bie lekker en netjiese verblyf met mooi see uitigte.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer
Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Sou met graagte langer bly.
Waterblom in Pringle se terugvoer
So bly het Suikerbos geniet. Kom kuier asseblief weer.
Cameron O - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect couple's getaway.
Lees meerWaterblom in Pringle se terugvoer
So happy you were cozy and happy in Suikerbos. We have a fireplace on the list... Watch this space.
Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
3 nagte in Kleinblom saam met eggenoot vir 'n sakereis met klein Jack Russel.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Johan.
Nicholas H - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful place, just the getaway we needed.
Hendrik O - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie by die see.
Waterblom in Pringle se terugvoer
So bly julle het Kleinblom en die omgewing geniet. Kom kuier gou weer.
Marwaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and enough.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Stacey C - Jun 2022
Algehele gradering
A comfortable stay.
Dr Christo P - Apr 2022
Algehele gradering
Wat voorgehou is in die advertensie en wat ons beleef het as verblyf was twee wêrelde gewees.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Beste Dr Christo
Ek is jammer u ervaring was so negatief. Duidelik uniek in vergelyking met ander mense se belewenis. Dis hartseer, want Kleinblom bring vir soveel mense geluk.
Wens u het kommunikeer wat u ongelukkig maak as om net so negatief te wees na die tyd.
Hoop u volgende wegbreek is beter.
Dirk O - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Jill G - Sep 2021
Algehele gradering
Everything was exactly as advertised.
Elgan D - Jun 2021
Algehele gradering
Quick romantic getaway.
Matthew H - Mei 2021
Algehele gradering
First time in Pringle Bay, it was lovely in every way.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Matthew, we want to welcome you back again and again.
Celeste B - Jun 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie naby aan die see.
Nols B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Duan S - Sep 2020
Algehele gradering
Was very nice.
Maya P - Jan 2020
Algehele gradering
Great little place in a superb location near the seashore.
Waterblom in Pringle se terugvoer
We are so glad you enjoyed Kleinblom. Please visit us again.
Lynette J - Jan 2020
Algehele gradering
Lara is geweldig hulpvaardig en ons het heerlik gebly.
Denise H - Jan 2020
Algehele gradering
I had a pleasant 3-night stay during the week with my two little dogs. The area was very quiet and is close to the sea and sunsets.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Dear Denise, we hear you about the small kitchenette (esp the bar fridge). We are planning an upgrade...watch this space.
Irmgard S - Okt 2019
Algehele gradering
It had all we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit het alles wat ons benodig.
Ons het heerlik gebly en Bella het dit ook baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Love it that Bella loved Pringle. Thank you so much for the positive review. We hope you will visit us again.
Anja W - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike stilte en vrede tussen berg en see.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Ek is so bly julle het die geheim van Kleinblom ontdek, 'n tikkie luuksheid met tonne natuur. Kom kuier asseblief weer.
Leane C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie oulik.
Belinda V - Des 2019
Algehele gradering
Rustigheid omring deur die see, berge en fynbos.
Waterblom in Pringle se terugvoer
So jammer Waterblom was nie presies wat julle verwag het nie, behalwe vir die ligging.
Ons fotos dui duidelik aan dat daar trappe na die tweede verdieping is en selfs my bejaarde ouers is gemaklik daarmee. Ons het ook 'n hekkie wat gebruik kan word indien mens wil toemaak om kleintjies onder te hou.
Ons sal 'n plan probeer maak om meer spieels op te sit, maar sover het ons gevind dat die wat daar is genoeg is vir 'n lekker see vakansie.
Waterblom is in die hart van die natuur so maak nie saak hoeveel ons skrop nie, die wind en weer maak sy eie planne en julle was die eerste gaste vir die Desember vakansie so probeer het ons. Dankie vir die laat weet dat ons nog harder moet probeer ook met die klientediens.
Bowenal dankie vir die positiewe terugvoer oor die kuierstoep en buite stort. Ons is ook mal daaroor.
Antonette W - Jul 2018
Algehele gradering
Die perfekte ontsnapping met uitstekende ligging.
Lees meerWaterblom in Pringle se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle wegbreek was lekker. Kom kuier asseblief weer by Kleinblom.
Johan P - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim, luuks toegeruste kuierhuis met mooi dekor, see-uitsigte en stapplekke.
Karel O - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het het dit baie geniet. Sal definitief weer kom, was baie rustig.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Ons gaan 'n twee-plaatstofie voor Desember insit. Kom asseblief spoedig weer.
René R - Okt 2018
Algehele gradering
Great location and very quiet.
Andre K - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en naby die see!
Waterblom in Pringle se terugvoer
Kleinblom is in 'n stil cul-de-sac so dis jammer jy het meer privaatheid verwag. Met die studio so naby aan die ongereptheid vd see is dit amper onmoontlik om die vloere silverskoon te hou. Maar glo my, ons probeer.
Alta V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Waterblom in Pringle se terugvoer
Vir ons is die geheim van Pringlebaai gesinstyd, ontdek en verken. Waterblom is perfek by die rotse geleë vir die beste sonsondergange.
Elize C - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontory-weg 24, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang