Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterblom in Pringle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Waterblom in Pringle
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Shaun S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Excellent worth every penny.

Beautiful views and not far from the beach. I will definitely recommend it; well worth the money. Exactly as in the pictures with everything you will need for an unforgettable stay.

Marion B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B

Netjies, gerieflik, gesellig.

Vriendelike ontvangs gehad. Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en skoon. Pragtige uitsig. Baie dankie vir alles!

Waterblom in Pringle se terugvoer

Baie dankie, Marion. Kom kuier asb. weer.

Waterblom in Pringle
Jean D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Pragtige area, vriendelike diens, goed toegeruste en skoon eenheid.

Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal maklik terug gaan.

Waterblom in Pringle se terugvoer

So bly julle het 'n Lekke Wegbreek gehad. Kom asseblief gou weer kuier.

Waterblom in Pringle
Riaan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Weg na see.

Baie mooi plek, het baie lekker gebly.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Hope we can get a 5 for customer services next time

Waterblom in Pringle
Pieter R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Baie rustig, veilig en lekker!

Maryn, wie ons ontvang het, is 'n ster. Vriendelik en baie hulpvaardig. Sy het ons verblyf baie aangenaam gemaak en is voorwaar by Waterblom!

Waterblom in Pringle se terugvoer

Baie bly julle het die wegbreek geniet.

Waterblom in Pringle
Desmond K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K

Bie lekker en netjiese verblyf met mooi see uitigte.

Baie netjies, gerieflik en skoon. Kwaliteit meubels en toerusting. Baie mooi see uitsigte.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer

Waterblom in Pringle
Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Sou met graagte langer bly.

Beeldskoon, netjies en gerieflik.

Waterblom in Pringle se terugvoer

So bly het Suikerbos geniet. Kom kuier asseblief weer.

Waterblom in Pringle
Cameron O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron O

Perfect couple's getaway.

Wonderful one-room studio apartment feel with a stunning view, lots of comfort, and plenty of space to still feel as if you're on holiday. We vacationed over an initial rainy weekend, and we were still warm and comfortable. Once the sun came out, even with the wind, we could open windows or doors for fresh air and still be spared the draught. We spent more time than we expected in the venue, but never felt like we were stuck in. Wonderful natural lighting. We didn't bring much with us, so we'd recommend anyone to at least bring staples; "Self-catering" after all. That being said, plenty of places to go within range. We'd readily go again, we very much enjoyed our stay.

Waterblom in Pringle se terugvoer

So happy you were cozy and happy in Suikerbos. We have a fireplace on the list... Watch this space.

Waterblom in Pringle
Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

3 nagte in Kleinblom saam met eggenoot vir 'n sakereis met klein Jack Russel.

Uiters geskikte verblyf uit 'n kostebesparende oogpunt. Goeie ondersteuning deur die plaaslike toesighouer.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Johan.

Waterblom in Pringle
Nicholas H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas H

Wonderful place, just the getaway we needed.

Lovely little cottage, great ammenities and close to some amazing views, make sure to check out the sunsets when you stay.

Hendrik O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Lekker plekkie by die see.

Naby baie ander strande. Mooiste omgewing.

Waterblom in Pringle se terugvoer

So bly julle het Kleinblom en die omgewing geniet. Kom kuier gou weer.

Waterblom in Pringle
Marwaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marwaan V

Pleasant, comfortable and enough.

It rained most of the time we were there and Waterblom in Pringle was comfy and had everything in it.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stacey C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey C

A comfortable stay.

We enjoyed our time at Waterblom in Pringle. The space is well equipped. Will recommend to others.

Dr Christo P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dr Christo P

Wat voorgehou is in die advertensie en wat ons beleef het as verblyf was twee wêrelde gewees.

Die heel slegste ervaring wat ons nog by verblyf aangetref het.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Beste Dr Christo
Ek is jammer u ervaring was so negatief. Duidelik uniek in vergelyking met ander mense se belewenis. Dis hartseer, want Kleinblom bring vir soveel mense geluk.
Wens u het kommunikeer wat u ongelukkig maak as om net so negatief te wees na die tyd.
Hoop u volgende wegbreek is beter.

Waterblom in Pringle
Dirk O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Heerlik uitgerus.

Ons het heerlik uitgerus in 'n pragtige omgewing.

Jill G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G

Everything was exactly as advertised.

The location was perfect. Good strong shower, very comfortable beds, warm tiles underfoot. Nice little Nespresso machine. Two minutes from the bench at The Point, unbelievable view of the sea and rocks.

Elgan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elgan D

Quick romantic getaway.

Was ideal for just the two of us. We wanted a mini break and that is what we got. Loadshedding sucked but we were told of the schedule beforehand so we came prepared. Would definitely like to return sometime again.

Matthew H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H

First time in Pringle Bay, it was lovely in every way.

Wholeheartedly enjoyed our stay at Waterblom. Can't wait to return!

Waterblom in Pringle se terugvoer

Matthew, we want to welcome you back again and again.

Waterblom in Pringle
Celeste B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Oulike plekkie naby aan die see.

Waterblom is naby aan die see en mens kan die golwe hoor breek teen die rotse in die aand. Ek sal dit aanbeveel vir 'n paartjie, perfek vir as jy die area wil verken rondom die pragtige Clarence Drive. Dit is soos uitgbeeld op die foto's en goeie waarde vir geld. Ek sal weer wil kom.

Nols B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols B

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker in Kleinblom gebly, alhoewel die dakplate nogal lawaai het tydens 'n baie ergere storm met hoë windspoed. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Duan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan S

Was very nice.

Photos does not do it justice.

Maya P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya P

Great little place in a superb location near the seashore.

Very cute and cosy, but is equipped with everything you need.

Waterblom in Pringle se terugvoer

We are so glad you enjoyed Kleinblom. Please visit us again.

Waterblom in Pringle
Lynette J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Lara is geweldig hulpvaardig en ons het heerlik gebly.

Pragtige uitsig (nie direk vanaf Klein Blom) maar naby. Entjie vanaf hoof swem strand, maar alles in Pringlebaai is naby. Fynbos om die huise is pragtig.

Denise H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denise H

I had a pleasant 3-night stay during the week with my two little dogs. The area was very quiet and is close to the sea and sunsets.

The unit is small but adequate and clean and less than 100 metres from the sea. The kitchen is best for reheating food from a local supermarket or takeaway, luckily I did not take lots of food for the fridge as it only measures 45 cm x 45cm. Eating out would be a good option. Very tasty coffee and biscuits provided, thank you.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Dear Denise, we hear you about the small kitchenette (esp the bar fridge). We are planning an upgrade...watch this space.

Waterblom in Pringle
Irmgard S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard S

It had all we needed.

We had a lovely stay. And Bella enjoyed herself a lot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het alles wat ons benodig.

Ons het heerlik gebly en Bella het dit ook baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Love it that Bella loved Pringle. Thank you so much for the positive review. We hope you will visit us again.

Waterblom in Pringle
Anja W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W

Gemaklike stilte en vrede tussen berg en see.

'n Stukkie hemel omvou met fynbos, krag van die berg agter en seeblou horison, waar die son in die see gaan slaap. Min dinge so lekker soos 'n goeie koppie koffie terwyl mens die uitsig waardeer. My seun het die grootskerm DStv geniet tussen sy natuuravonture deur.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Ek is so bly julle het die geheim van Kleinblom ontdek, 'n tikkie luuksheid met tonne natuur. Kom kuier asseblief weer.

Waterblom in Pringle
Leane C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leane C

Baie oulik.

Dankie vir die mooi huisie en rustige atmosfeer.

Belinda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda V

Rustigheid omring deur die see, berge en fynbos.

Waterblom is 'n oulike plekkie naby die see omring deur fynbos. Die huis is gemaklik, maar word nie aanbeveel vir bejaardes of babas wat nie kan trappe klim nie. Die buitestort was 'n treffer met warm en koue water. Daar is 'n effe tekort aan spieëls in die huis. Die stoep is 'n heerlike kuierplekkie.

Waterblom in Pringle se terugvoer

So jammer Waterblom was nie presies wat julle verwag het nie, behalwe vir die ligging.

Ons fotos dui duidelik aan dat daar trappe na die tweede verdieping is en selfs my bejaarde ouers is gemaklik daarmee. Ons het ook 'n hekkie wat gebruik kan word indien mens wil toemaak om kleintjies onder te hou.

Ons sal 'n plan probeer maak om meer spieels op te sit, maar sover het ons gevind dat die wat daar is genoeg is vir 'n lekker see vakansie.

Waterblom is in die hart van die natuur so maak nie saak hoeveel ons skrop nie, die wind en weer maak sy eie planne en julle was die eerste gaste vir die Desember vakansie so probeer het ons. Dankie vir die laat weet dat ons nog harder moet probeer ook met die klientediens.

Bowenal dankie vir die positiewe terugvoer oor die kuierstoep en buite stort. Ons is ook mal daaroor.

Waterblom in Pringle
Antonette W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette W

Die perfekte ontsnapping met uitstekende ligging.

Waterblom in Pringle, oftewel Kleinblom, die studio eenheid, was die perfekte naweekwegbreek uit die stad. Die eenheid is reg langs pragtige rotse en mens kan die see vanuit die kamer hoor. Die eenheid was silwerskoon, merkwaardig, veral omdat daar sand oral buite is, so naby aan die see is mens. Alles in die eenheid was goed versorg en byderhand. Kleinblom is die perfekte grootte vir twee mense om te deel, en definitief die besoek werd. 'n Gasvrye ontvangs en die rustige atmosfeer van Pringle het alles net perfek bymekaargebring.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle wegbreek was lekker. Kom kuier asseblief weer by Kleinblom.

Waterblom in Pringle
Johan P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Ruim, luuks toegeruste kuierhuis met mooi dekor, see-uitsigte en stapplekke.

Ons familie van 5 grootmense het heerlik ontspan met als en meer wat nodig was en die seegeruis in ons ore. Net 'n paar treë en mens kon op die rotsstrand rondklouter en kyk hoe die branders, kreefbootjies en swerms trekduikers hul dinge doen.

Karel O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel O

Ons het het dit baie geniet. Sal definitief weer kom, was baie rustig.

'n 2-plaatstofie sal 'n aanbeveling wees.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Ons gaan 'n twee-plaatstofie voor Desember insit. Kom asseblief spoedig weer.

Waterblom in Pringle
René R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René R

Great location and very quiet.

The unit had everything I needed and was perfect for our needs. I appreciated the little bottle of fresh milk in the fridge and the Nespresso pods. Oh! And the rusks in the tin.

Andre K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Baie rustig en naby die see!

Die foto's op die webtuiste wys nie dis op die pad nie. Gedink dit is meer privaat. Alhoewel dit klein is, is als daar wat benodig word. Die stort was heerlik en druk net reg. Die vloer was nie heeltemal skoon nie, maar dit mag dalk ook 'n moeilike tyd gewees het.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Kleinblom is in 'n stil cul-de-sac so dis jammer jy het meer privaatheid verwag. Met die studio so naby aan die ongereptheid vd see is dit amper onmoontlik om die vloere silverskoon te hou. Maar glo my, ons probeer.

Waterblom in Pringle
Alta V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Rustig.

Bietjie afgeleë vir jong mense. Daar is nie veel om te doen nie. Strand is nie maklik bereikbaar.

Waterblom in Pringle se terugvoer

Vir ons is die geheim van Pringlebaai gesinstyd, ontdek en verken. Waterblom is perfek by die rotse geleë vir die beste sonsondergange.

Waterblom in Pringle
Elize C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize C

Rustig en heerlik.

Rustig en heerlik sal net een versoek insit dat eienaar dalk net 'n groter yskas moet insit.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promontory-weg 24, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4a8b225cd8cf4d1a7c91b229b10813581de293ca108f7ec33415decf67d423a385b5640870ab194ed631dc617396559c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 24 Promontory Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.350252137893 18.813563798148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang