Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterblom in Pringle

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent worth every penny. Beautiful views and not far from the beach. I will definitely recommend it; well worth the money. Exactly as in the pictures with everything you will need for an unforgettable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Netjies, gerieflik, gesellig. Vriendelike ontvangs gehad. Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en skoon. Pragtige uitsig. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
Baie dankie, Marion. Kom kuier asb. weer.

Jean D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige area, vriendelike diens, goed toegeruste en skoon eenheid. Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal maklik terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
So bly julle het 'n Lekke Wegbreek gehad. Kom asseblief gou weer kuier.

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Weg na see. Baie mooi plek, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
Hope we can get a 5 for customer services next time

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie rustig, veilig en lekker! Maryn, wie ons ontvang het, is 'n ster. Vriendelik en baie hulpvaardig. Sy het ons verblyf baie aangenaam gemaak en is voorwaar by Waterblom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lara
Waterblom in Pringle
Baie bly julle het die wegbreek geniet.

Desmond K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Bie lekker en netjiese verblyf met mooi see uitigte. Baie netjies, gerieflik en skoon. Kwaliteit meubels en toerusting. Baie mooi see uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
Dankie vir die positiewe terugvoer

Linda P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Sou met graagte langer bly. Beeldskoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
So bly het Suikerbos geniet. Kom kuier asseblief weer.

Cameron O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfect couple's getaway. Wonderful one-room studio apartment feel with a stunning view, lots of comfort, and plenty of space to still feel as if you're on holiday. We vacationed over an initial rainy weekend, and we were still warm and comfortable. Once the sun came out, even with the wind, we could open windows or doors for fresh air and still be spared the draught. We spent more time than we expected in the venue, but never felt like we were stuck in. Wonderful natural lighting. We didn't bring much with us, so we'd recommend anyone to at least bring staples; "Self-catering" after all. That being said, plenty of places to go within range. We'd readily go again, we very much enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
So happy you were cozy and happy in Suikerbos. We have a fireplace on the list... Watch this space.

Johan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

3 nagte in Kleinblom saam met eggenoot vir 'n sakereis met klein Jack Russel. Uiters geskikte verblyf uit 'n kostebesparende oogpunt. Goeie ondersteuning deur die plaaslike toesighouer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Waterblom in Pringle
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Johan.

Nicholas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderful place, just the getaway we needed. Lovely little cottage, great ammenities and close to some amazing views, make sure to check out the sunsets when you stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promontory-weg 24, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4a8b225cd8cf4d1a7c91b229b10813581de293ca108f7ec33415decf67d423a385b5640870ab194ed631dc617396559c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 24 Promontory Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.350252137893 18.813563798148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang