Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterfront Apartment is 'n kontemporêre see-uitsig-selfsorgwoonstel in die hartjie van Hermanus. Die woonstel is naby al die bekende kranspaadjies, restaurante, winkels en kunsgalerye.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n gedeeltelike see-uitsig en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die eetarea het sitplek vir 2 mense, terwyl die sitkamer lugversorging, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix en WiFi-toegang het.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike dakswembad met panoramiese uitsigte, en dakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Waterfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 104, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcf56101dfa0f3afae00b3d970f7932847f3a00576191920ca4da4c45c0ddfde9e75ac47d48e2c2ef06fc9fdc6ddcd92c977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 104 Main Road Village Square 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4195013 19.2430021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang