Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Ateljee 17

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gareth P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Verwagtinge oorskry. Fantastiese ligging. Billike prys vir paasnaweek. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gianni
Waterfront Ateljee 17
Hi Gareth, Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ek waardeer dit baie! Hoop om julle weer te kan huisves! Groete, Gianni

Amelia V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Was binne loopafstand van die hoof kuierplek in Hermanus en baie veilig. Dit was baie mooi en skoon, maar daar was nie genoeg toiletpapier nie. Laat die aand en ook vroeg die volgende oggend het hulle reg onder die woonstel asblikke kom leegmaak, wat baie erg geraas het. Die manne wat dit gedoen het, het ook baie hard gepraat. Dit het dit onaangenaam gemaak, so ek sal dit nie aanbeveel vir iemand wat 'n rustige tyd wil hê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gianni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg 104, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaadfdbb80572f69ce32af6bce0f191d710100e6092225275a9c845a17437dc4fbc353b3180d5fccb44dde2e602e1d378ca51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 104 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419285955129 19.243261584377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang