Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Ocean Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 40, Waterfront 30, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterfront Ocean Views is in Umdloti, 'n klein oorddorpie aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus.

Die huis beskik oor 'n balkon waar gaste die asemrowende see-uitsig kan geniet. Daar is 'n buitebank en -eetarea op die balkon. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • South Beach-weg 40, Waterfront 30, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 40, Waterfront 30, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eb52212167dfa2f7cc2270d724958f15cb35bbc489617667e3ac21783dbb98d340d50b07a69eac8f957a2a678477bb61e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 40 South Beach Road 30 Waterfront 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.678555478362 31.113572074213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang