Waterfront Village
Beskrywing
Dis 'n individueel gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel en bied 'n oopplan-eet-/leefkamer en 'n privaat balkon of stoep met uitsigte oor die kanaal. Die meeste van die woonstelle het 'n uitsig oor die Waterfront-kanaal. Elke woonstel het lugversorging en kan tot 2 gaste akkommodeer. Bedsamestelling sal óf dubbel-, koningin-, koning- of 2 enkelbeddens wees. Die badkamers is gewoonlik toegerus met 'n stort, maar daar is 'n paar wat 'n bad insluit. Badkamers bied ook verhitte handdoekrelings en haardroërs. Daar is ook 'n haardroër, elektroniese kluis, rakke vir jou bagasie asook 'n strykyster en -plank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: 'n addisionele breekskadedeposito hoef nie met aankoms betaal te word nie. Indien daar enige breekskade is, sal dit op die kredietkaart gehef word wanneer gaste betaal.
Indien die balans in kontant betaal word: daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 betaalbaar met aankoms. Dit sal aan gaste terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.
Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Daar is 'n daaglikse algemene verfrissingsdiens van die woonstel. Elke vyfde dag van verblyf word die woonstel volledig skoongemaak. Dit sluit die binnekant, balkonne en ruil van linne en handdoeke in. Op Sondae en openbare vakansiedae is daar slegs 'n verfrissingsdiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié individueel gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstelle het privaat balkonne of patio's wat uitsigte oor die hawe kanaal bied. Die meeste van die woonstelle het 'n uitsig oor die Waterfront-kanaal. Elke woonstel is individueel gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die meeste tweeslaapkamerwoonstelle is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer is en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad of stort en albei badkamers is toegerus met verhitte handdoekrelings en haardroërs. Die woonstel het ook 'n oopplan-sitkamer en 'n -eetkamer met lugversorging. Daar is ander geriewe soos 'n elektroniese kluis, rakke vir jou bagasie asook 'n strykyster en -plank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: 'n addisionele breekskadedeposito hoef nie met aankoms betaal te word nie. Indien daar enige breekskade is, sal dit op die kredietkaart gehef word wanneer gaste betaal.
Indien die balans in kontant betaal word: daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 betaalbaar met aankoms. Dit sal aan gaste terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.
Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Daar is 'n daaglikse algemene verfrissingsdiens van die woonstel. Elke vyfde dag van verblyf word die woonstel volledig skoongemaak. Dit sluit die binnekant, balkonne en ruil van linne en handdoeke in. Op Sondae en openbare vakansiedae is daar slegs 'n verfrissingsdiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse drieslaapkamerwoonstelle bied ongelooflike uitsigte oor die kanaal en op die berg vanaf die privaat balkon en die oopplan-leef-/eetkamer. Die noukeurige aandag aan detail en mooi afwerkings bevorder reeds die luukse ervaring. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-, koningingrootte- en 'n 2-enkelbedkamer (die bed kan omskep word in 'n koninggrootte-bed). Die hoofslaapkamer is en suite met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad of stort en albei badkamer is toegerus met verhitte handdoekrelings. Daar is ander geriewe soos lugversorging en ondervloerse verhitting, 'n haardroër, elektroniese kluis, rakke vir jou bagasie asook 'n strykyster en -plank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien die balans met 'n kredietkaart betaal word: 'n addisionele breekskadedeposito hoef nie met aankoms betaal te word nie. Indien daar enige breekskade is, sal dit op die kredietkaart gehef word wanneer gaste betaal.
Indien die balans in kontant betaal word: daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 betaalbaar met aankoms. Dit sal aan gaste terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.
Kinders tussen 0 - 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Daar is 'n daaglikse algemene verfrissingsdiens van die woonstel. Elke vyfde dag van verblyf word die woonstel volledig skoongemaak. Dit sluit die binnekant, balkonne en ruil van linne en handdoeke in. Op Sondae en openbare vakansiedae is daar slegs 'n verfrissingsdiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mind Pearl House, West Quay-weg, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang