Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Village

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 84

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Waterfront Village
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Juani D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juani D

Uitstekende ligging, akkommodasie kort bietjie versorging/opgradering.

Die intekenproses was baie tydrowend. Daar is van my ook verwag met aankoms om nog geld te betaal, nadat ek reeds die volle bedrag betaal het met bespreking. Die ligging was uitstekend, maar die eenheid self het bietjie werk nodig. Die stort in die 2de badkamer se stortkop was stukkend en kon nie gebruik word nie. Die kussings op die stoepmeubels is vol gate. WiFi is ingesluit, maar het 23:00 die aand ophou werk en het nooit weer die volgende dag aangegaan nie. Die hysbak het 'n baie onaangename reuk ingehad. Die slaapkamers en beddens was wel van 'n goeie gehalte.

Luanne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne S

As Covid19 jou beperk om oorsee te reis is hierdie plek jou plekkie oor die water in jou eie land.

Woorde kan nie die ervaring beskryf nie. Dit is 'n stukkie hemel op aarde. Jou gees en liggaam voel verkwik na jou verblyf in hierdie stukkie goud in 'n besige lewe waarin ons lewe. Moenie nog twyfel om hier te bly nie. Dit is oor en oor die moeite werd.

Robert V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Location location location.

Juliette 507 was absolutely amazing. We had an incredible evening and the afternoon was spent @Maresol for an early brunch. The location is perfect if you want to spend time at the Waterfront. The bird life is flamboyant and you wake up to their chatter. The food market is also amazing so do pop in there. We had a lovely stay.

Hendri K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri K

Ons het gegaan om te ontspan en dit is wat gebeur het.

Die eenheid was baie skoon en stil. Daar was baie om te doen so naby die waterfront. Alles wat jy nodig het om 'n 3 jarige mee besig te hou. Sal beslis weer gaan.

Launce M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Stunning place, booking in procedure far from slick.

At times you don't even know if the person is speaking to you. Once in it was great and really good value for money.

Annelize C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Pragtig en uniek.

Waterfront Village is 'n pragtige eiendom met 'n fantastiese uitsig oor die stad, waterfront en sy kanale. Gerieflik geleë naby alle attraksies en strande. Ek sal dit beslis vir enige paartjie of gesin aanbeveel.

Johan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Waarde vir geld!

Dit was uiters problematies en teleurstellend dat een van die kamers nie 2 enkelbeddens bevat het soos aangedui nie. Die 45 min wag met registrasie was ook uiters frustrerend.

Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Staff not helpful.

Over priced, lots of street noise, location great if you like touristy places.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Personeel is nie hulpvaardig nie.

Te hoog geprys, klomp straatgeraas, ligging is goed as jy van toeristeaantreklikhede hou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

So mooi plek, maar word soos Fort Knox bestuur.

Kan nie weer deur die administrasie rondgestuur en opgehou word nie. Wees maar gereed vir 'n twee en 'n half uur inboekproses, mits hulle 'n portier beskikbaar het 900 m weg van ontvangs.

Werner V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Werner V

Teleurstellend en nie die geld werd nie.

Kort na ons aankoms by ontvangs, het die man agter die toonbank vir ons gesê dat ons verseker by die verkeerde plek was. ‘n Tydjie later en nadat ons eers die bewyse van bespreking gesoek en opgespoor het, sê hy toe dat dit net ‘n grappie was en dat hy dadelik ons van op sy stelsel gesien het. Hy vra toe of ons van die Kaap is en ek antwoord toe deur om te sê dat ons nie is nie. Hy vra toe vir my waarom ek dit vir hom met so ‘n houding sê. Ek was absoluut verbaas en was toe reeds lus om na ander verblyf te gaan soek. Nadat ons ingeboek het, is daar vir ons gesê dat ons in ons voertuig, wat reeds vol was en nie spasie vir ‘n muis gehad het nie, moes plek maak vir een van die lede van hulle personeel. Die persoon ry toe saam met ons om vir ons te gaan wys waar ons die voertuig moet parkeer, asook waar ons kamer geleë is. Daar aangekom, laat die persoon ons eers op ‘n verkeerde parkering parkeer en vra ons toe ‘n paar minute later, om na ‘n ander parkering te skuif. Die sleutels wat hy by hom het maak toe ook nie die deure oop nie en hy sê toe dat ontvangs vir hom die verkeerde sleutels gegee het en dat ons daar vir hom moet staan en wag. Moeg en moedeloos, kry ons uiteindelik, ongeveer twee ure na ons aankoms by ontvangs, toegang tot ons kamer. Met eerste oog op slag bevind ons die kamer as onder standaard. Die kamer is eerstens nie baie skoon nie en ook nie baie netjies nie. Blindings voor die skuifdeure wat na die stoepie lei, hang halfpad oopgetrek en skeef en die yskas staan nog vol ou kos en drinkgoed van die vorige gaste wat in die kamer tuisgegaan het. ‘n Bedlampie werk nie en toe ons die aand wou stort, ontdek ons dat die stort se drein verstop is. Die laaste oggend om 07:00, skakel ons ontvangs en vra ons dat hulle asseblief vir ons melk vir ons koffie moet stuur. Eers 09:00, toe ons reeds op pad was om te vertrek, kom die persoon met die melk daar aan. Teen R5260.00 per nag vir ‘n eenslaapkamereenheid, het ons meer verwag en was hierdie ‘n reuse teleurstelling.

Ruzy H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzy H

Fantasties.

Ruim, netjies, veilig en fantastiese ligging.

Sunette D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette D

Alles baie netjies, paar ernstige dinge wat hinder.

Ek het versoek dat die tweede slaapkamer in 'n dubbelbed opgemaak word. Dit was nie gedoen nie.

Omnia W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omnia W

Baie mooi en netjiese en ruim eenheid.

Dit was 'n perfekte verblyf vir 'n naweek in die Kaap. Perfek geleë en binne loopafstande van alles af. Netjies en ruim eenheid wat baie goed toegerus is met alles wat jy benodig.

Kobus R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Pleasant stay and friendly staff.

Good venue to explore Waterfront and the city.

Waterfront Village se terugvoer

Good morning Mr Rossouw,

Thank you for the wonderful feedback. We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to your next visit.

Sunny regards,
Waterfront Village team

Waterfront Village
Marisa T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa T

Heerlik sentraal.

'n Baie lekker ervaring. Beslis die beste waarde vir geld in die Waterfront!

Connie C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C

Uitstekende diens, billike prys.

Goeie ligging, goeie diens.

Yolande R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande R

Baie sentraal. Loopafstand van alle aktiwiteite. Pragtige, ruim eenheid.

Moderne, netjiese, ruim eenheid met al die nodige geriewe. Die ligging is ideaal om na V&A Waterfront te stap en vandaar kon ons talle aktiwiteite doen.

Fabia H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabia H

Pragtige woonstel en goed geleë.

Die woonstel was nie gereed toe ons 15:00 aankom nie, en dele daarvan was nie skoongemaak nie. Die skoonmakers het ook hulself ingelaat sonder kennisgewing gedurende ons verblyf wat maak dat mens geen privaatheid kan geniet nie.

Andre E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Very good and value for money,

Clean and near the Waterfront.

Elsa K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Good stay but

Lank gesoek na Waterfront Village. Roete is moeilik. Met aankoms sal dit lekker gewees het as iemand die roete na Waterfront vir ons gewys het. Ons moes inligtingstukke lees oor dienste beskikbaar bv gym, swembad. Inligtingsblaaie noem dat ontbyt gereel kan word maar daar was nie so 'n reeling meer nie.

Larry F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry F

Great location. Within walking distance to shopping and good restaurants.

Waterfront Village is in a great location. Easy walk to shopping and good restaurants. Also easy access to highways for travelling to other tourist sites. We felt very safe with the security.

Jannie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie V

Aangenaam, alhoewel die toilet nie perfek gewerk het nie.

Aangenaam, maar die onvermoë om die verhitte kombuisvloer in die somertyd af te skakel, was minder goed.

Vanaf
Vanaf R3 862
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 862
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mind Pearl House, West Quay-weg, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNGI0NTMwLWNkNjAtNDAyMy1hNTQ1LTcxMDc5ODBlZTgzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 862 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Mind Pearl House West Quay Road, V & A Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.911080490939 18.421776294708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang