Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Village

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mind Pearl House, West Quay-weg, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 187 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonstelle met skoonmaakdienste.

Elke luukse woonstel is volledig toegerus en goed ingerig met 'n satelliet-TV, komplimentêre WiFi, DVD-speler, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is tipes woonstelle, sodat gaste 'n woonstel kan kies wat perfek by hul behoeftes pas.

Gaste het toegang tot 5 swembaddens sowel as 'n sentrale gimnasium. Ons ontvangsarea het komplimentêre WiFi en daar is 2 rekenaars wat gaste mag gebruik. Veilige kelderparkeerplek word voorsien.

Daar is 'n oorvloed winkels en restaurante stapafstand van ons af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 89

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Mind Pearl House, West Quay-weg, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterfront Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 187
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 187
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mind Pearl House, West Quay-weg, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNGI0NTMwLWNkNjAtNDAyMy1hNTQ1LTcxMDc5ODBlZTgzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 187 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Mind Pearl House West Quay Road, V & A Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.911080490939 18.421776294708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang