Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waters Edge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Leon F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2019

Old, but not cold. The property is well equipped and makes for a comfortable stay. Although a bit dated, the location is superb and appeals to people with a strong affinity to being close to water. Watching the tide come and go is very relaxing. Smell of the sea and sound of gulls add to the ambiance. Jacuzzi not working due to water shortage in the Eastern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Clyde A
Kort verblyf
2.2
Jan 2018

Disappointed. We booked Water Edge and paid deposit, only to be advised that place are booked and we were moved to alternative venue Bluewater Bay Inn, not close to the beach/water that was important to us. Three days prior to arrival, we received call from owner advising that 2nd venue has also been double booked and were offered a 3rd alternate venue which at the time we had no choice to accept given the short notice. We made the best of the time there, but all in all disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2017

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla S
Lang verblyf
5.0
Okt 2016

Ongelooflik lekker privaat en veilig! Julie van Waters Edge is 'n pragtige mens om mee besigheid te doen van aankoms tot vertrek was niks vir haar te moeilik of onmoontlik om te doen nie. Sy is hardwerkend en vriendelik, haar plekkie is 'n plesier om in te bly. Ons is so dankbaar dat die geleentheid opgekom het en sal vorentoe weer van Waters Edge gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duvan H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2016

Dit het voldoen aan ons vereistes en is goed toegerus. Sien die sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Nov 2016

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thomas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2015

Puik en sal Water Edge bemark/aanbeveel. 5 Ster en waarde vir geld asook wonderlik geleë en sal beslis weer bespreek as ek in PE is. Alreeds besig om vriende wat beplan om PE toe te gaan, te oorreed om van Water Edge gebruik te maak. Baie dankie, ons waardeer die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2015

Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly, goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2015

Die ligging is uitstekend maar die plek is nie wat die webblad belowe nie, baie teleurgesteld. Die webblad beloof 3 slaapkamers, maar net 2 beskikbaar met 1 enkelbed voor die voordeur en 1 bo losstaande op die trappe. Die boonste vlak was gesluit. Eienaar se seun bly glo daar. Matte vuil, braaiplek en stoep kort ernstig aandag, gordyne gehawend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Enoné W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2014

Home away from home! Ons het baie lekker gebly by Waters Edge, en sal dit hoogs aanbeveel. Dit is lekker ruim met al die geriewe waaraan jy kan dink. Dit is ook naby die see en swemstrand, en by die lagoon vir visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amsterdamhoekweg 158, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNmE4NTk5LWU5MDItNGM1MC1hMGU4LTU2MjBhMzdmNmRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 158 Amsterdamhoek Road Amsterdamhoek 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.861970202905 25.628002882004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang