Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Slegs inwonende gaste word toegelaat om te oornag.
Geen rook of waterrookpyp word binne die huis toegelaat nie. Asbakkies word op die tafels buite voorsien.
Stel die verteenwoordiger in kennis van enige skade.
Hou asb. die geraas laag vanaf 22:00 tot 08:00 en respekteer die bure en die wild (Waterside Haven is op die rand van die Zandvlei Natuurreservaat).
Kinders moet te alle tye onder toesig wees. Die swembad en die meer is nie omhein nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capstan-keeromstraat 10, Eastlake Island, Marina da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d6263a1591a71e5d39de8788c69c7a37fb05e15ff00c0e0e4ae3fff7bd208e7e3c0a19e7c9661e5bd9046d4ea09fa922f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 10 Capstan Close, Eastlake Island Marina da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.090705 18.4747203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang