Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterval Farm-Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Close to nature, quiet and relaxing. We spent a weekend in 'Schoeman's Cottage'. The farm is nestled between the mountains, which was a lovely surprise as I had the Karoo as simply 'flat' in my head. There is a creek rustling through, which creates a lovely atmosphere. 'Schoeman's Cottage' is close to the main buildings, which makes it less 'solitary', but we still had complete privacy. The braai area is private and has shade from massive trees, so it was a lovely place to just rest and relax. There were so many birds, and my kids had complete freedom to explore, play in the creek, etc. The cottage was built in 1820, so it has thick stone walls. We hit some cold weather and it was quite cold inside. We built a lovely fire in the fireplace which made it cozy. Take some warm clothes and slippers though as I think the weather can be unpredictable, even in spring. We took the hike to God's Balcony, which was quite tough (we're moderately fit) but well worthwhile. Our hosts were extremely friendly and made us feel welcome and comfortable. Hope to visit again one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Waterval Farm-Stay
Dankie Christine Was heerlik om julle hier te hê.

Nico E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was soos om vir familie te gaan kuier. Ons het onmiddellik tuis gevoel, is vriendelik ontvang selfs deur die werf troeteldiere. Die eenheid is baie ruimer as wat die foto's weergee. Die wild in die omgewing is 'n besondere belewenis, wens ons kon langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Waterval Farm-Stay
Dankie Nico. Lekker gewees om julle hier te hê!

Annelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Soos ek vir die gasvrou gese het, ek het my anker en rede weer gevind in die Karoo. Dit was beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Dit was 'n wonderlike, ontspannende wegbreek. Ons sal vir seker weer gaan! Ons het heerlik gebly! Die enigste rede vir 4/5 vir ligging is omdat die verblyf net bereikbaar is met 'n hoër voertuig, en ons nie bewus was daarvan nie. Maar in terme van omgewing en ervaring was dit vir seker 'n 5/5! En ons sal baie graag weer gaan (met 'n hoër voertuig in die toekoms).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Mooi omgewing - stil en lekker. Lekker gebly. Kleiner deel van grondpad nie goed nie: "sinkplaat".

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lieflike staproetes en pragtige omgewing. Baie unieke huisie en 'n baie spesiale ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline V
1 nag
5.0
Des 2023

Ons het heerlik gebly. Dit was te kort en ons wil vir seker teruggaan! In een woord: Asembenewend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike wegbreek so in die natuur. 'n Bad in die opelug, skoon lug, natuurskoon, wat meer kan mens vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soemaryn M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Karoo-wegbreek. Dit was ons 2de besoek aan Waterval Plaas, ons is met soveel warmte ontvang, dit het gevoel of ons na familie toe gaan. Ons seuntjie (2 jaar) is omtrent bederf met draadkarre en het homself flou gespeel in die Karoovlaktes. Dit was koud en reënerig maar ons kon steeds gaan stap en het heerlik by die kaggel gekuier. Heerlike warm stort en bed. Verseker die moeite werd vir iemand wat lief is vir die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Kon nie vir beter vra nie. Weg van die stad, in die natuur met lekker staproetes. Vriendlike ontvangs en 'n huisie wat alles bied wat nodig is. Word sterk aanbeveel vir natuurliefhebbers. Baie dankie vir die voorreg om daar te kon kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalplaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31180aa86147da14a339843b744c848ce8627d408e02337d262059139b7cc9b66ecf6f81404faf2e873c7975b3d9fc443001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 Waterval Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.194417495284 24.784319400787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang