Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterways

Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterways, Park Island-weg 28, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 R427 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang.

Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise en die ekonomiese woonstel het 'n gedeeltelike kombuisgeriewe. Elke woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook 'n TV in elke woonstel. Alle linne, handdoeke, breekware en eetgerei word voorsien. Die hoofwoonstel teen die waterkant het sy eie stoep met 'n tafel, stoele, 'n braai en 'n pragtige uitsig. Die sakpaswoonstel het 'n patio vir sit, sonbaai en braai. Die woonstelle weg van die water kan met die hoofwoonstel skakel, perfek vir familie en vriende. Let dat dit nie 'n uitsig oor die water of toegang tot die water bied nie.

Daar is slegs DStv in die Waterside-woonstelletjie en Woonstelletjie weg van die water. Slegs die Sakpas-woonstelletjie het 'n OVHD-dekodeerder met OpenView. Rook is verbode.

Waterways is reeds vir 34 jaar in werking. Waterways het parkeerplek van die straat af en Marina Da Gama het 'n algemene sekuriteitstelsel. By Waterways kan jy 'n ontspanne vakansie geniet terwyl jy gebruik maak van die trapbootjie en die kano. Vir diegene wat graag stap, is Marina Da Gama met sy eie eiland en voëlskuiling vir ywerige voëlkykers ideaal vir 'n stappie saans.

Marina Da Gama is ideaal geleë enkele minute van historiese huise en baie ontspanningsareas af soos die Constantia Vallei Wynroete, Silwermyn Natuurreservaat, strande waar jy branderplank-lesse kan neem, gholf by die nabygeleë Westlake, Steenberg of Clovelly. Dit is 20-30 minute van die middestad en die V&A Waterfront, Kaappunt, pikkewynkolonie by Boulders-strand en die Stellenbosch Wynroetes af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Letitia F
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly host and pleasant environment. Very convenient, friendly host and pleasant environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Davon P
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking views. My stay was very amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Francoinnete B
Saam met vriende
5.0
Was 'n ongelooflike lekker naweek, veilige, skoon omgewing met baie vriendelike mense. Was 'n ongelooflike naweek. Sal weer gaan. Skoon, veilige area,...
Sien meer
Jul 2024
Lukas C
Saam met lewensmaat
5.0
Tannie Lesley is baie gasvry en die plek is pragtig. Wonderlike plek! Beveel Waterways aan vir enige iemand!
Jun 2024
Allison R
5.0
It was perfect. Excellent. Everything and the host were extremely accommodating and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Waterways, Park Island-weg 28, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterways het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
R640 R427
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R640 R427
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterways, Park Island-weg 28, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOGRkOThmLTJkNTUtNDM1ZS1iYmNjLTU2OGY0MTYzYzE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R427 per nag (plek vir 2) 286 5 1 5 28 Park Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.088261637613 18.47685545683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang