Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wattle Street Medium

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattle-straat 8, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 R405 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wattle Street Medium is 'n bekoorlike ateljeewoonstel aan die kant van die heuwels van Loevenstein, waar gaste skouspelagtige uitsigte oor Kaapstad kan geniet, met die bekende Lover's Land net 'n paar minute se stap ver. Dit is sentraal tussen Kaapstad en die Wynlande, en naby Tygervallei, Canal Walk, en die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n knus sitarea en 'n werkspasie vir gaste wat moet werk.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai in die tuin reg voor die woonstel. Verder het gaste ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, reg voor die woonstel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Wattle-straat 8, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattle-straat 8, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96e48bedc13bdec94592f807a35b04c31a5f40c646c937633601f364334133f4d862e33dfff1891b0b5b8e042592027e6be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 2) 8 Wattle Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884886693817 18.605316750926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang