Wave on Wave
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-straat 28, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wave on Wave bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in die slaapkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike rusbanke en spog met 'n uitsig oor die see.
Die verblyf is stapafstand vanaf die strand. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Seaview-straat 28, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-straat 28, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang