Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Nadine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Happy, peaceful and comfortable. Awesome location, superb views and direct access to the Bek Baai beach. Well equipped and comfortable. A minor request, but would have loved some mirrors in the bedrooms .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik. Fantastiese ligging en goed toegerus. 8. 5/10.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

We loved our stay. The house is very comfortable, well equipped and very comfortable. The location is superb. My only criticism would be that the wooden shutters are all old and rotting and so don't all open and close properly. They need to be replaced. The bathrooms are slightly quirky with an unusual layout but were absolutely fine for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Huge potential but in need of some maintenance. Due to a lack of maintenance the house has a feeling of being dirty. Hinges are not working properly, had to wash the fridge ourselves because it smelled so badly of fish and the bathroom is the most unpractical one I have ever seen and in serious need of painting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Waves
Hi Antoinette Thanks for the feedback, I have to mention that Waves is very popular and because of this, we sometimes have to schedule around guests arriving and departing to complete maintenance at the unit. I do agree however that the house is in the need for some painting to be done, will discuss with the Homeowners and attend to this. We just wish that you had reported the broken hinges and the dirty smelly fridge, we would have sorted this out for you. I hope this does not prevent you to come to Paternoster again in the future, as we look forward having you back again.

Liezl-thea B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Die ligging maak elke opoffering om daar te kom die moeite werd! Alhoewel die huis baie onderhoud nodig het, veral die badkamers, is die ongelooflike uitsig en nabyheid aan die strand net ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Waves
Hello Liezel, Baie dankie vir die terugvoering. Ek stem saam, die huis kort 'n bietjie onderhoud, maar die ligging maak alles die moeite werd. Ons sal defnitief kontak maak met die eienaar sodat daar meer gedoen kan word. Ons sien julle gou weer.

Esmari W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Perfekte ligging. Waves is die regte plek om te kom ontspan. Die stoep is ideaal vir lekker laatmiddag kuiers. Dit is in 'n rustige buurt met nie baie 'deurlopers' nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Waves
Hello Esmari, Baie dankie vir die goeie terugvoering vir Waves. Waves is beslis 'n perfekte huis om te kom ontspan en net te luister na die see. Ons is so bly dat julle die tydjie geniet het by Waves.

Berna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Ongelooflike ligging. Relaxing en lekker kuiers met wonderlike uitsigte. Ideale strandhuis vir heerlike kuiers en 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Waves
Hi Berna Waves bly maar 'n wenner wat verblyf betref, so bly om te hoor julle het dit geniet. Ek sien uit daarna om jul weer eendag terug te verwelkom.

Claire F
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2021

Wonderlike ligging! Kort net 'n goeie skoonmaak. Dit is 'n mooi huis met baie potensiaal en 'n pragtige uitsig! Reg op die strand. Die badkamers is nie regtig ideaal nie. Die tweede badkamer is eintlik maar net 'n wasbak en toilet. Ek kan nie dink dat iemand daar wil stort bo-op die wasbak en langs die toilet nie. Alles sal papnat word. Verder is die kosbakke, borde etc. alles op oop rakke in die kombuis en vol stof. Die ornamente, boeke etc. in die huis is ook vol stof en is lanklaas skoongemaak. Dit het erg gereën toe ons daar was en daar is defnintief 'n lek in die kombuis, want baie van die borde het vol water gestaan. Ons het egter elke aand die kaggel geniet en het lekker gebraai. Die ligging is regtig fantasties!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Waves
Hi Claire, Waves kort beslis aandag. Ons sal praat met die eienaars oor die punte hierbo genoem. Die ligging is fantasies, ek stem. Hoop ons kan jul weer eendag terugverwelkom

Liana C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jun 2021

Lekker op die see. Maar die huisie self het bietjie aandag nodig. Hy is verwaarloos en voel vuil. Nodig verf en ordentlike spring clean.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Sanet
Waves
Hi Liana, baie dankie vir jou terugvoering. Baie jammer om te hoor dat dit jou gevoel is oor Waves, dis gewoonlik een van ons mees populere huise teen die strand. Ons maak onmiddellik werk hiervan en sal dit opneem met housekeeping en ook die eienaar oor moontlike verf van die huis binne en buite. Ons hoop egter nie dit verhoed jul om weer Paternoster toe te kom nie en sien uit na jul volgende besoek.

Liesel D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Fantasties! Gesin met klein kindertjies plus ouma en oupa! Wat 'n wonderlike vakansie, pragtige ruim huis met die mooiste see-uitsig, reg op die strand. Omdat TV bo in die loft is, was dit nooit gebruik, maar glad nie gemis! Het wel 'n mikrogolf gemis. Fantastiese ligging. Sal weer en weer en weer teruggaan. Ons harte was baie seer om te vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Waves
Hi Liesel, Dit was so lekker om julle hier te kon he. Baie dankie vir die mooi sesensie. Ons is bly om te hoor julle het die tydperk geniet en ons tel solank die dae af totdat julle weer kom. Ek het met die eienaar gepraat oor 'n mikrogolfoond en hoop om gou van hulle te hoor. Ons sien uit na julle volgende vakansie by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 832

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 860
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ba5504f69b32994a22318b933fdeb30e4e0d286f6217274c1a8a6e21329147993266f44730909e7d5d51cadf6b8e7478e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 860 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 14 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809138888889 17.883825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang