Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Waves

Mo.
21ste21Apr
Di.
22ste22Apr
Wo.
23ste23Apr
Do.
24ste24Apr
Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Waves
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok sal op Kersdag of Nuwejaarsdag plaasvind nie.
Die bespreking se balans is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Die eenheid kan nie meer as die aantal gaste op die besprekingsfaktuur aangedui akkommodeer nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen partytjies op die perseel nie.
Bestuur behou die reg om gaste uit te sit wat nie hieraan voldoen nie.

Neem asb. kennis dat ons nie kredietkaartbetalings kan aanvaar nie, slegs EFT en bankoordragte word aanvaar.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is met aankoms betaalbaar en sal 7 tot 14 werksdae na die uitklokdatum en na inspeksie terugbetaal word. Die sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word voordat die volle gekwoteerde bedrag nie betaal is nie.

DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.

- 'n Troeteldierfooi van R250 word vir 1 of 2 honde gehef. Meer as 2 honde word nie toegelaat nie.

Let asb. dat kontant-betalings nie vir die volgende aanvaar word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldier-fooie
- Enige balansfooie
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 14, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ba5504f69b32994a22318b933fdeb30e4e0d286f6217274c1a8a6e21329147993266f44730909e7d5d51cadf6b8e7478e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 14 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809138888889 17.883825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011