Weaver Lane Self Catering
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 3 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-laan 274, Sardiniabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weaver Lane Selfsorg bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Sardiniëbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n reisende paartjie aangesien die verblyd net 60 km vanaf Addo Olifantpark is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware enk tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie kombuisie het ook 'n toonbank met sitplek vir 2. Die slaapkamer het ook 'n spieëltafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is sowat 10 minute vanaf 'n winkelsentrum en 10 km vanaf Kagga Kamma Wildreservaat geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Weaver-laan 274, Sardiniabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-laan 274, Sardiniabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang