Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegbreek Ramsgate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Heerlik geswem, gestap en uitgerus. Baie gerieflik en netjies. Slegs parkeerarea skei woonstel van strand. Blue Lagoon restaurant en Waffle House is 5 tot 10 minute se stap. 5 minute se ry na Spar en apteek. Noodwater wat aan woonstel se pyplyn gekoppel is, beskikbaar om altyd skoon te verseker. Netjiese wandelroete van 7 km langs kuslyn met rusbankies oral wat asemrowende uitsigte bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

N W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stap, see, swem of self net sit en lees, dis die plek om te wees! Wonderlik! Hierdie verblyfplekkie by die see, is briljant! Ons het lekkerder as lekker gebly! Julle diens is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Marvelous. The place is amazing and beautiful. It is peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monya D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Great! Sal hulle weer gebruik volgende jaar! Bitter goed toegerus, op die strand! Baie dankie, ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Wegbreek Ramsgate
Baie dankie, julle is weer welkom.

Nadia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig, amazing view. Ons het baie lekker gebly, perfekte uitsig. Rustig en aangename ervaring. Die eienaar se gasvryheid is amazing. Sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Wegbreek Ramsgate
Baie dankie, julle is weer welkom.

Andre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig en mooi versorgde eenheid. Die eenheid is baie gerieflik en baie naby die hoofstrand. Daar is verskeie looproetes naby die woonstel en verskeie restaurante. Nader aan die brekers en golwe gaan u nerens kry nie. Die woonstel is goed versorg en het alles wat 'n vakansieganger benodig. Die woonstel het veilige parkering voor en agter. Daar is ook braaigeriewe op die terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanele N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Everything was perfect. Wegbreek Ramsgate is the best. Location was perfect. Flat was very clean and easy to access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Lovely, restful, nice! Enjoyed our stay. Lovely views, peaceful, great sea views. Really the only negative would be that some of the floor tiles are cracked and a number of tiles are coming loose - nothing that a bit of maintenance can't fix quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Al was dit net een nag puik. Baie lekker en die uitsig fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Fun, relaxing, peaceful. The stay was amazing and while the accommodation was a little rough around the area and a little beat up, it was still a great stay with next to no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Impahla Court Nr. 4, Ramsgate-strand, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531dd4b4bc1df3bf6b71a78c2d701447acafa553327d45e805f9853088da62e743fbd32eb34090364ad698a7aff14a60bc4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 Bidstone Road Impahla Court No 4 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.887760552705 30.350748166305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang