Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegbreek Wilderness

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Annelie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uit die boonste rakke! Ek reis baie en hierdie verblyf is van die beste wat ek tot op hede gehad het. Die huis is ten volle toegerus en die uitsig is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik. Ongelooflike ligging. Ons het baie lekker gebly. Alles gehad wat ons nodig het. Ons kom definitief weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike ontspan-tyd in die allermooiste omgewing, direk op Wilderness strand. Ons kuier by Wegbreek Wilderness was 'n heerlike ontspan-tyd in die allermooiste omgewing. Die huis is direk op die strand. Daar is hope spasie en dis volledig toegerus. Goeie kommunikasie van die gasvrou het die proses vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jure-lee S
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

We enjoyed our stay at Wegbreek Wilderness. Absolutely beautiful home with the most stunning views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Perfekte see wegbreek. Wegbreek Wilderness is 'n asemrowend mooi huis wat perfek geleë is vir 'n seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Incredible home on the beach. We thoroughly enjoyed our time in this big home right on the beach. Very well equipped, making it a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Loren M
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Perfect position and really comfortable. Lots of stairs. We love staying in Wilderness. Wegbreek is situated on the beach and is well equipped. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carly D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Lovely location with the ocean right at your feet. Lovely location with the ocean right at your feet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roland Krynauw-straat 11, Wildernis, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab42b53620d40fbd405bbb12db2e22c3ffb610d4000d823f164e6eb859ba99b49f11b81ef5eb2bf104cbea395288dc7cfc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 11 Roland Krynauw Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -33.995962500805 22.584433593848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang