Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegbreek Wilderness

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roland Krynauw-straat 11, Wildernis, George, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wegbreek Wilderness is 'n selfsorghuis wat aan die pragtige Tuinroete in Wilderness, George geleë is en bied direkte toegang tot die strand. Dit is ook naby 'n restaurante en die Touwsrivier.

Die stylvolle huis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met ' stort of bad. Die ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en strot. Linne e handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep wat met pragtige uitsigte oor die see en strand spog. Die stoep het ook lêstoele en 'n eetarea waar gaste al fresco-maaltye kan geniet terwyl hulle die branders dophou. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annelie F
Gesin met tieners
5.0
Uit die boonste rakke! Ek reis baie en hierdie verblyf is van die beste wat ek tot op hede gehad het. Die huis is ten volle toegerus en die uitsig is ...
Sien meer
Des 2024
Christina B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ongelooflike ligging. Ons het baie lekker gebly. Alles gehad wat ons nodig het. Ons kom definitief weer kuier!
Nov 2024
Attie S
5.0
Heerlike ontspan-tyd in die allermooiste omgewing, direk op Wilderness strand. Ons kuier by Wegbreek Wilderness was 'n heerlike ontspan-tyd in die all...
Sien meer
Jun 2024
Jure-lee S
4.8
We enjoyed our stay at Wegbreek Wilderness. Absolutely beautiful home with the most stunning views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Juanita V
4.8
Perfekte see wegbreek. Wegbreek Wilderness is 'n asemrowend mooi huis wat perfek geleë is vir 'n seevakansie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Roland Krynauw-straat 11, Wildernis, George, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegbreek Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Roland Krynauw-straat 11, Wildernis, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab42b53620d40fbd405bbb12db2e22c3ffb610d4000d823f164e6eb859ba99b49f11b81ef5eb2bf104cbea395288dc7cfc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 11 Roland Krynauw Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -33.995962500805 22.584433593848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang