Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nola Martha
Frieda

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Welbedacht Estate Self-catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rykie De Klerk D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie De Klerk D

Lekker gebly!

Ons het heerlik gebly! Netjies en perfek vir gesin met kinders. Dankie!

Annie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Heerlik gekuier op die 'plaas'. Lekker naby aan al die mooi dele van PE.

Heerlik gebly by Welbedacht Estate. Alles wat mens nodig het en meer. Was heerlik om dele van PE te ontdek wat ons nog nooit gesien het nie!

Annelien W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien W

Beautiful peaceful.

Beautiful, well-equipped accommodation. The property is well maintained and surrounded by peaceful nature. Friendly staff. Definitely will recommend stay over.

Keith Dalby D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith Dalby D

Fantastic relaxing stay.

Very friendly and helpful hosts. A beautiful tranquil and relaxing resort. A place to relax and unwind and energize. We stayed for 8 days and feel like a new person after our stay. Thanks to the hosts for being amazing.

Melise S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melise S

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Hulle was baie behulpsaam en het ook vir ons skoon beddegoed en skoon handdoeke voorsien. Ons plekkie was baie netjies gewees. Ons moes net vroeër uitboek omdat ons baba opgeneem was in die hospitaal met longontsteking, maar ons sal definitief weer teruggaan.

Tiaan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H

Lekker.

Ek het lekker gebly, dankie.

Wilna L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Awesome, value for money!

Absolutely stunning place. Stylishly furnished and extra effort made to ensure a wonderful stay. Quiet surroundings, with horses and lots of trees. Beautiful place will definitely go back!

Thinus T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus T

Baie rustige plekkie, netjies, in die natuur. Sal beslis weer terugkom.

Baie "thoughtful" plekkie, dit was 'n aangename verrassing gewees.

Dawid K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Mooi verblyf in 'n rustige omgewing.

Die kamer was baie goed toegerus en ons kon lekker op 'n beskutte stoepie braai.

Sonwabise B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonwabise B

The place was so neat and beautiful. It had all the facilities you may need.

Since it was winter, they had heaters as well for us. I'm sure it's nicer in summer, you can enjoy being outdoors and have a lekker braai. Everything was as expected.

Alda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S

Was a good experience all round.

Tranquil and safe. We enjoyed it very much.

Paul C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Neat, homeley, value for money.

The stay was really comfortable. Friendly hosts always helpful. Really felt like home with my son swimming. We needed that! Thanks for a lovely stay.

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation se terugvoer

It was only a pleasure hosting you guys! We look forward hosting you and your family in the near future!

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation
Lenise L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenise L

Dit was presies wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar gaan ontspan.

Baie netjies, mooi ligging, en naby winkels, maar voel tog soos plaaslewe. Versot op die plek.

Elouise H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Pragtige cottage, alles wat mens benodig.

Alles wat mens benodig is daar.

Alda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S

All round good experience. Also tranquil and safe.

We loved staying there. We had to be close to Rover (MX Track) and Welbedacht is approximately 1km away. So was perfect for us. We also love that Welbedaght is situated "outside" PE. Felt like we are on a farm. We personally do not like PE and will not go there on holiday but this stay was amazing. On the outskirts of PE. Perfect.

Hetta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V

Rustige atmosfeer en vriendelike mense.

Dit was lekker. Niks meer te sê!

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation se terugvoer

It was only a pleasure hosting you guys! Congratulations on your son's Gold medal! We look forward hosting you and your family in the near future!

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation
Elzette O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette O

Baie netjies, hulle doen baie moeite om gaste spesiaal te laat voel. Baie rustige omgewing. Alles en meer wat ons nodig gehad het.

Puik diens. Baie tevrede en kan beslis hierdie verblyf aanbeveel.

Le-ann M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-ann M

A hidden gemstone.

We enjoyed our stay at Welbedacht, it was such a peaceful, quite and beautiful hidden gem. Waking up to the beautiful lush surroundings as well as the beautiful horses to greet us in the mornings was wonderful. Will definitely return here again. Sardinia Bay was just breathtaking. Loved every minute of our short stay. Thanks Nola and her competent friendly staff.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ilse S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Baie mooi plek.

Dit is 'n baie lekker plek. Rustig en veilig, weg van die stad se geraas.

Chevon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon S

Baie mooi plekkie.

Dit was ons eerste wegbreek met ons kinders in gasteplek. Gewoonlik het ons by familie gewoon. Ons kinders het dit baie geniet veral om die perde te sien. Die atmosfeer is kalm en my kinders het die plekkie baie geniet. Dankie Nola.

Melanie C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Fantastiese wegbreek.

’n Meer rustige en pragtige omgewing kon ek nie voor vra nie. Dit was absoluut waarde vir geld, pragtige plekkie en goed ingerig. ’n Wegbreekplek wat goed vir die siel is.

Silvia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B

Mooiste perde, honde en die pragtigste, vriendelikste kat. Pragtige tuine, heerlike stil verblyf.

Welbedact Estate word baie sterk aanbeveel vir rustige stil verblyf.

Koos S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Gerieflik, skoon en baie vriendelike eienaars.

Baie stil en rustige omgewing. ’n Paradys vir voël-liefhebbers.

Lazslo A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lazslo A

Great stay.

Very comfortable and clean accommodation.

Shereen L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shereen L

Baie rustige mooi plek.

Sal beslis plek aanbeveel. Enigste probleem is die tekort aan eetgerei soos steak knifes ens. en die koffiemasjien was vuil.

Pax V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pax V

Perfectly organised accommodation.

Spacious and beautiful rooms, comfortable beds, very well-equipped kitchen. The Wi-Fi is also good. In short all is very well organised.

Albert S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Baie lekker gebly en goed ontvang en afgesien.

Rustige omgewing, waar ’n mens lekker kan ontspan.

Richard M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard M

Great. Very good service and very friendly.

Quiet, safe, friendly.

Nico D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Rustig

Vriendelike en gemaklike gevoel.

Ruth E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth E

Very pleasant comfortable stay.

Very comfortable stay in a clean, well appointed and equipped chalet. Friendly hostess and pleasant surroundings. Everything I required was at hand and more besides.

Elsebe J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsebe J

Skoon en lekker atmosfeer.

Sien sterre.

Lizel C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel C

Perfekte ligging. Het 'n nuwe deel van Port Elizabeth ontdek. Sardiniabaai en Schoenmakerskop is pragtig. My seun het die diere op die erf baie geniet.

Baie stil en rustig. Ons het in die eenslaapkamer-eenheid gebly. Daar kon dalk 'n bietjie meer kasspasie gewees het. Kombuis het alles in wat jy aan kan dink. Swembad en braai-area was baie aangenaam.

Hannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Hoë standaard oornagverblyf.

Die akkommodasie was van hoogstaande gehalte.

Vicky V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky V

It is clean, convenient and nice and quiet.

Nola is a wonderful host. She explained everything we needed to know and the unit was exceptionally clean and comfy.

Daniel N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N

Privaat, skoon en netjies.

Waarde vir geld! Sal beslis aanbeveel.

Janet B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet B

Skoon, stylvol, bedagsaam en aanpasbaar.

Was baie hulpvaardig met die roete. Het selfs teruggekeer vir raad rondom 'n eetplek. Die kamers 'n aangename verrassing.

Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welbedacht-landgoed, ERF 8783, Glendore-weg, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f72be7d85fd276d5b01d211a409f59d95aad7347bb4a26e0d0454f9e654492d983a013c61efd65d6fccc7c4ec308a73fade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Welbedacht Estate ERF 8783, Glendore Road 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.008096485401 25.554150938988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang