Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellington Verdeau House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruit-straat 10, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wellington Verdeau House is 'n lieflike selfsorghuis wat in 'n veilige landgoed in Wellington geleë is, te midde van boeiende berge, wat dit 'n ideale opsie maak vir ontspannings- of sakereisigers.

Dié eiendom met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, Netflix, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n omheinde patio met sitplek en 'n ingeboude braai oopmaak. Dié area lei na 'n buitestoep met 'n plonspoel, ruim tuin en 'n draagbare braai. Die eiendom sluit ook 'n studeerkamer, 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantalle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Spruit-straat 10, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruit-straat 10, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505f4bc5646901df7c27e6fba151e8ad0250ce2806042a06e9d35128ec06f8b3b123164c99ee47847d50b4bce50b1899d1c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag, vir 4 mense 10 Spruit Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.647059950447 18.998420639905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang