Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellington Verdeau House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruit-straat 10, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wellington Verdeau House is 'n lieflike selfsorghuis op 'n veilige landgoed in Wellington, te midde van berge, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers of sakereisigers.

Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n eiland met stoele toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n slim-TV met DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat na 'n beskutte stoep met sitplek en 'n ingeboude braai lei. Dié area lei na 'n stoep met 'n plonspoel, groot tuin en 'n draagbare braai. Die huis het ook 'n studeerkamer, 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantalle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Spruit-straat 10, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruit-straat 10, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505f4bc5646901df7c27e6fba151e8ad0250ce2806042a06e9d35128ec06f8b3b123164c99ee47847d50b4bce50b1899d1c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag, vir 4 mense 10 Spruit Street Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.647059950447 18.998420639905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang