Weltevrede Lodge
Beskrywing
Dié ruim huis het slaapplek vir 10 tot 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, en 3 aparte badkamers. Die hoofslaapkamer is onder en het 'n dubbelbed. Daar is 2 gesinskamers wat elk 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed het. Daar is 2 rusbanke in die leefarea wat as ekstra beddens kan dien. Daar is 2 badkamers op die grondverdieping, een met 'n bad en 'n toilet en die ander een met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n toilet op die tweede verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf 'n toonbank toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea. Die huis het 'n privaat plonspoel en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef vir elke eenheid en is betaalbaar voor of met aankoms.
Voorafbetaalde DStv is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.
Lugversorging met voorafbetaalde krag, te koop op perseel.
Neem asb. kennis dat daar nagapies op die perseel is. Bring gerus 'n piesang of twee of 'n bietjie ongegeurde jogurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 4 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer en elke kamer verteenwoordig 'n seisoen. Twee van die slaapkamers het ek 'n dubbelbed en die ander 2 het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee slaapbanke is vir kinders beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea. Die huis het 'n privaat plonspoel en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef vir elke eenheid en is betaalbaar voor of met aankoms.
Voorafbetaalde DStv is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.
Lugversorging met voorafbetaalde krag, te koop op perseel.
Neem asb. kennis dat daar nagapies op die perseel is. Bring gerus 'n piesang of twee of 'n bietjie ongegeurde jogurt.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sparrow-weg 598, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang