Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nicholas V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Would do it again in a heartbeat! Beautiful location and a beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you, Nicholas, for taking the time to give us a great review. You and your group were fantastic guests and will be welcomed back anytime.

Nicola F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Heerlik, gemaklik en rustig. Baie lekker kuier huis - alles wat jy benodig. Swem- en braai-area word daagliks skoongemaak. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you Nicola, for taking the time to give us a great review. You were super guests and will be welcomed back anytime. Regards to your parents.

Johann B
1 nag
5.0
Aug 2021

Gerieflik en skoon. Beslis die moeite werd. Veilig en maklik om te kry. Baie gerieflik en goed toegerus. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you Johann, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

David R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Great and spacious I loved it - nice spacious and modern. Love the animals that are walking freely on the premises. A great host and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you for taking the time to send a review, and thank you the wonderful comment, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2021

Pragtige plek, met als wat jy nodig het. Sal verseker weer die plek bespreek, netjiese plek en vriendelike mense, altyd bereid om te help. Vier ruim kamers, elk met eie toilet en stort. Sou dalk net later aanbeveel om deure voor die badkamers aan te bring, vir meer privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you Corne, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. We will take your suggestion into consideration. Super guests.

Marius N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2021

Heerlik en rustig. Ek sal nie weer by enige ander plek in Marloth Park bly nie. Alles by Weltevrede het meer as voldoen aan ons vereistes. Ek kan hulle met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you Marius, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Andrea B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2021

Altyd 'n wenner As goep vriende, gaan ons omtrent elke jaar hierna toe vir ons paasnaweek wegkom. Die plek is gerieflik en ons kuier altyd lekker hier. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Hulle kon ons met 'n ekstra nag uithelp op baie kort kennisgewing en het dit als vir ons gerieflik gemaak. Hulle is ook oop vir konstruktiewe kritiek en het 'n klompie klein vebeteringe gemaak om die huis geriefliker te maak. As ons betyds bespreek, kuier ons weer volgende jaar daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your friends will always be welcomed back anytime. Super guests.

Tharina M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Sep 2021

Ons het baie lekker gebly! Ons het die naweek baie geniet, kon lekker afkoel in die swembad en die diere wat so tussen en naby die huise beweeg het is iets besonders!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you Tharina, for taking the time to send a review. We are glad you enjoyed your weekend, you and your family will always be welcomed back anytime.

Anita B
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Onvergeetlik, verblyf baie netjies en skoon. Hartlik verwelkom deur Elaine en 'n blouwildebees wat reg langs ons parkering gelê het. Baie goed toegeruste eenheid, netjies en mooi. Sal vir seker weer self kom volgende jaar. Mal oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Thank you for the wonderful review, it was our pleasure. You and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.

Burnedene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

'n fantastiese wegbreek! Baie goed ingerig. Kinder vriendelik :-)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Weltevrede Lodge
Super guests, will always be welcomed back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sparrow-weg 598, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ac19a99f84ed1e2c683739a321b86e2074fd94b3dabec3305e8f6f1ba9424e5b21655fe6839aa50b0ef55ef0526303ae24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 598 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.365425619169 31.760692686504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang