Weltevrede Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nicholas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Would do it again in a heartbeat!
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you, Nicholas, for taking the time to give us a great review. You and your group were fantastic guests and will be welcomed back anytime.
Nicola F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en rustig.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you Nicola, for taking the time to give us a great review. You were super guests and will be welcomed back anytime. Regards to your parents.
Johann B - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Beslis die moeite werd.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you Johann, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.
David R - Mrt 2021
Algehele gradering
Great and spacious
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to send a review, and thank you the wonderful comment, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.
Corne V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, met als wat jy nodig het.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you Corne, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. We will take your suggestion into consideration. Super guests.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you Marius, for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated. It was our pleasure to have you as our guests, you and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.
Andrea B - Apr 2021
Algehele gradering
Altyd 'n wenner
Lees meerWeltevrede Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to send a review, and thank you for the great review, it is really appreciated.
It was our pleasure to have you as our guests, you and your friends will always be welcomed back anytime.
Super guests.
Tharina M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you Tharina, for taking the time to send a review. We are glad you enjoyed your weekend, you and your family will always be welcomed back anytime.
Anita B - Nov 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik, verblyf baie netjies en skoon.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Thank you for the wonderful review, it was our pleasure. You and your family will always be welcomed back anytime. Super guests.
Burnedene J - Sep 2020
Algehele gradering
'n fantastiese wegbreek!
Weltevrede Lodge se terugvoer
Super guests, will always be welcomed back.
Yolandi V - Mrt 2020
Algehele gradering
Feels just like home.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Our pleasure, wonderful guests.
Welcome back anytime.
Sharon H - Jan 2020
Algehele gradering
Clean, spacious home away from home.
Weltevrede Lodge se terugvoer
Our pleasure. Super guests, welcome back anytime.
Tom M - Nov 2020
Algehele gradering
What you see is NOT what you get.
Lees meerWeltevrede Lodge se terugvoer
Dankie vir die privaat resensie. Jammer om te hoor dat jul nie gelukkig was nie.
Die 'extras' is gelys op ons Lekkaslaap se 'listing' en ons webtuiste. Die view van balkon is by Four Seasons huis.
Ons stuur weer alle inligting na gaste n paar dae voor aankoms, maar daar was nie tyd nie, julle was n skielikke nood booking van Lekkaslaap.
Die Wifi is gratis, jul sit net die 'password' in.
Die R30.00 is vir volle DSTV package.
Die aircons is op pre paid want daar is gaste wat met die krag mors....... gebruik met vensters en deure oop en los aan terwyl hulle is wildtuin toe is vir die dag.
Jul moes iets gese het dan kon ons reg gehelp het oor DSTV en WiFi, en dalk n gratis voucher geoffer
Hendre T - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome place in Marloth Park to enjoy the nature. Great value for your money.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome plek in Marloth Park om die natuur te geniet. Baie waarde vir jou geld.
Ons het na Weltevrede Lodge gegaan vir ons herdenking. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die huis en braai-area was mooi en skoon met ons aankoms. Die huis is wonderlik ingerig. Dit het 'n swembad langs die braai - so ons het dit geniet om te braai en in die swembad af te koel. Ons het 'n paar mak diere gesien wat by die heining uitkom en hulle gevoed met die korrels wat Weltevrede Lodge vriendelik genoeg was om vir ons te gee. Die Big 5 House is beslis groot genoeg vir 'n groot gesinsvakansie of 'n paartjie. Hulle sal ons beslis weer sien, hierdie keer op 'n gesinsreis om daardie reuse-huis te vul!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nonkululeko N - Nov 2019
Algehele gradering
The house was nice and had everything we needed, but the level of cleanliness was disappointing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die huis was lekker en het alles gehad wat ons nodig gehad het, maar die vlak van skoonheid was teleurstellend.
As die huis eers skoongemaak is voordat ons inklok, het die huis spinnekoppe gehad en die swembad was vuil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Weltevrede Lodge se terugvoer
I can assure you that the house and 'splash pool' was cleaned on the day of arrival.
We are located in the bushveld, with a thatch roof. Occasional spiders, geckos and are to be expected.
The 'splash pool' cannot be classed as dirty because of a little silt at the bottom, which is due to our water supply.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sparrow-weg 598, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang