Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry Caravan

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om voldoende hout vir braai, asook drinkwater saam te bring.

Let asb. dat gaste die uitkloktye wat op die webtuiste gelys is streng moet nakom.

Gaste moet asb. respek aan die natuur, diere en die verblyf toon. Rommelstrooi is streng verbode.

Gaste moet asb. nie die diere op die perseel steur nie en ook nie sonder toestemming op die plaaspaaie ry of die lande in gaan nie. Toegang tot die privaat strand is slegs te voet. Die plantegroei moet nie beskadig word nie en klippe wat op die plaas is, mag nie verskuif word nie.
Waterbesparing word aangemoedig. Gaste gebruik die perseel op eie risiko en dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Elektrisiteit is in die ablusieblokke en eenhede beskikbaar. Sleepwaens kan teen 'n addisionele nagfooi geakkommodeer word en 'n elektrisiteitspunt word voorsien.

Die steengroef funksioneer as 'n rustige terrein in die omgewing van die eienaar se plaas. Gaste moet asb. nie van die aangewese plaaspaaie afdwaal nie om te voorkom dat hulle vassit of skade aan die plantegroei veroorsaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca1339e85b3e18c74d9e553f92ba261b107a39992247e77d13dceec4aeecfe9bf445e771883bcac90e9135c11763caf0dcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166370081905 18.332110477107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang