Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry Famous

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

Voertuie met 'n lae grondvryhoogte kan toegang tot die perseel verkry. Dit is egter nie geskik vir sportmotors nie.

Gaste word versoek om genoeg hout vir braai, sowel as drinkwater saam te bring, aangesien baie gaste meer hout gebruik as wat verwag is.

Let asb. dat gaste die uitkloktye wat op die webwerf gelys word, moet nakom.

Respekteer asb. die natuur, diere en die perseel. Rommelstrooi is streng verbode.

Gaste word gevra om hulle daarvan te weerhou om die diere op die perseel te steur en om sonder toestemming van die plaaspaaie of die lande in te ry. Toegang tot die privaat strand is slegs te voet. Plantegroei moet nie beskadig word nie, en klippe op die plaas moet nie verskuif word nie. Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik. Gaste gebruik die perseel op eie risiko, en dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Elektrisiteit is in die ablusieblokke en eenhede beskikbaar. Sleepwaens kan teen 'n ekstra fooi geakkommodeer word, met 'n elektrisiteitspunt voorsien.

Die verblyf is in 'n rustige omgewing van die eienaar se plaas. Gaste word herinner om nie van die aangewese plaaspaaie af te dwaal nie om die risiko te voorkom dat hulle vassit of skade aan die plantegroei veroorsaak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe731dd9b82342e0c836701d12847c83cdde0549bee79117f5c98ffb3d605d5f887b80f03da2c6981e02ff7c84542206bbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166433656036 18.332019282001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang