Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry Spotjie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.
Huisreëls

Voertuie met 'n lae grondvryhoogte kan die verblyf bereik, maar dit is nie vir sportmotors met laeprofielbande geskik nie.

Gaste moet seker maak hulle bring genoeg drinkwater en hout vir braai saam. Die meeste gaste gebruik meer hout as waarvoor beplan is.

Gaste moet die uitkloktyd streng nakom.

Gaste word hartlik verwelkom, maar moet asb. die natuur, diere en die plaas respekteer. Rommelstrooi is streng verbode.

Gaste mag nie die diere op die perseel steur en sonder toestemming van die plaaspaaie af of deur die lande ry nie. Die plantegroei mag nie beskadig word nie en klippe op die plaas mag nie verskuif word nie.
Die privaat strand kan slegs te voet bereik word.
Gaste moet asb. water spaar.
Gaste gebruik die perseel op eie risiko.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Elektrisiteit is in die ablusieblokke en eenhede beskikbaar. Sleepwaens kan teen 'n ekstra koste per nag geakkommodeer word en 'n kragpunt kan voorsien word.

Die steengroef dien as 'n rustige plek op die eienaar se plaas. Om te voorkom dat gaste vassit of die plantegroei beskadig, moet hulle asb. nie van die aangewese plaaspaaie af dwaal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60c32c69d6cee6fe01cca2efae32c2ae16a585e7e3748eb67f980eac74abcbd0982513e83be2af2ca0f316547f3c02132bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166465443085 18.331869078296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang