West Coast Cottage
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16de laan 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
West Coast Cottage is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis naby die strand in Melkbosstrand. Hierdie bekoorlike huis is 'n ideale opsie vir gesinne of vriende wat van die stad se gewoel wil ontsnap.
Die huis beskik oor 3 ruim slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelmatras. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel geskik vir 6 gaste. Gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet of in die swembad afkoel.
Melkbosstrand het oulike boetieks, winkels en restaurante. Gaste kan langs die see stap, swem, sonbaai en branderplankry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16de laan 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16de laan 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap