Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbury House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petrus J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gemaklik, voel tuis. Baie mooi plek, baie goeie geskiedenis rondom die huis en omgewing, eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklik, rustig. Ons 4 het baie lekker gebly en John was 'n uitstekende gasheer. Die plekkie is baie sentraal en dit het dinge makliker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Excellent place to stay. My stay was really pleasant. I would definitely stay here again for my future business travels. Charlie was also very welcoming and made me feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensche S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Homely, safe, well appointed. I was very happy with all the amenities. Although the size of the room was perfect for what I needed, I would recommend that it is more visible how small it is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly, 'n oase na die 'besigheid' van die stad. Pragtige huis en omgewing. Netjiese eenheid. Baie gasvry ontvang. Parkering beskikbaar binne erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Westbury House
Hi Jeanelle Many thanks for this nice review. Glad that you enjoyed your stay. Kind regards John

Alida B
1 nag
5.0
Okt 2024

Home away from home. Ons was 3 persone wat onlangs by Westbury House gebly het, wat 'n wonderlike ervaring was. Die verblyf was baie gemaklik en goed toegerus. Die kamers was pragtig gemeubileer en het al die geriewe gehad wat ons nodig gehad het. Die atmosfeer was huislik en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging van die gasthuis was ook ideaal. Dit was in 'n veilige en baie rustige omgewing. Ek sal beslis weer daar bly en beveel dit aan vir enigiemand wat op soek is na netjiese, veilige verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
1 nag
5.0
Okt 2024

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en goed toegerus. Die plek is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim M
1 nag
5.0
Okt 2024

Peaceful, comfortable, perfect host, loveable doggie Charlie. All our needs were met!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons was daar vir 'n matriekafskeid. Kon lieflike foto's neem in die tuin. Heerlik gebraai, gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania F
1 nag
5.0
Aug 2024

John se gasvryheid was verwelkomend! Die view is stunning. Heerlik met die mooiste view!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 620
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesbury-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZjNmMWZjLWU3ZjEtNGFmNi05NjVlLTI5ZTRlNGY3OGJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 1 mens 79 5 1 5 3 Westbury Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.961927 18.480876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang