Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale and Waddler

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Will definitely stay here again! We really enjoyed our time at the Whale and Waddler. Everything we needed was there, and the host went the extra mile to make it safe for us with the little children. We would stay there again anytime and would recommend it to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik gebly, die eienaar het ons verblyf spesiaal gemaak! 10 uit 5! Mooi uitsig, ruim, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Very peaceful and comfortable. Quick walk to the beach, fantastic hosts, clean accommodation with all necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Had an awesome time. Wow. The photos don't do justice to this house. This is one stunning place. It even had heated towels. The view was to die for. Thank you so much to our wonderful hosts Petro and Thomas. You really made us feel welcome. I would recommend this accommodation to anyone. Kind regards, Marchelle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
Thank you so much for your kind words Marchelle. It was a privilege hosting you and your friends and we can’t wait to do this again. You were special guests.

Louwdia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Heerlike, veilige verblyf met vriendelike ontvangs. Pragtige skoon, netjiese verblyf met al die geriewe. Dit was werklik 'n plesier gewees om daar te oornag en die eienaar het uit sy pad gegaan om alles so perfek moontlik te maak. Beveel beslis die verblyf aan vir 'n kuier met vriende of verblyf met jul tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
Baie dankie vir die mooi resensie Louwdia. Ons waardeer dit opreg en sit ook graag 5 sterre in jou en vriendin se mandjie. Sal 'n voorreg wees om in die toekoms weer gasheer vir julle te wees.

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

One of the best stays we have had. We arrived to a warm welcome from Tom and then we started discovering the awesome touches in the unit. These included a bottle of wine, cheese and crackers, chocolates on the pillow, heated towel rails etc. The unit is clean and crisp and very well equipped with everything we could possibly need and the thoughtful touches everywhere were incredible. We have been privileged to stay in many different places in SA and the Whale and Waddler is in our top two. It's difficult to say what we enjoyed the most about the unit as everything was perfect, including the show the whales put on for us on Saturday morning. If I was forced to single anything out, it would be two thing. Firstly our host Tom who communicated brilliantly, but more importantly made us feel so welcome and at home, and secondly, the view. Sitting on the veranda in the morning having coffee and seeing the sea couple of meters in front of us made the world a better place for us. Thank you and so well done Tom, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
James, thank you so much for this nice review. You all were very special and we are really looking forward hosting you again, this time as friends.

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantasties. Baie lekker. Ekstra diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
Dit was net ‘n voorreg om gasheer te wees vir julle gesin. Ons hoop om dit in die vervolg te kan herhaal.

Alma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtige, netjiese eenheid met 'n wonderlike gasheer, Thomas! Dit was net een groot heerlikheid om by so 'n netjiese eenheid te kon ontspan! Sal altyd weer teruggaan. Dankie Thomas vir jul gasvryheid en die kwaliteit meubels en bykomstighede het nie teleurgestel nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
Wat ‘n voorreg om gasheer te wees vir Alma. Hulle is wonderlike gaste wat die eenheid netjies en skoon agterlaat het. Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit en sien uit om weer gasheer vir julle te wees.

Irma H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Alle verwagtinge oortref. Hierdie is 'n asemrowende plek met als en nog meer wat mens nodig het. Alles is van goeie kwaliteit en dit werk. Die skottelgoedwasser was 'n groot bederf. Beddens en beddegoed is heerlik gerieflik. Die persoonlike bederfies by aankoms en vertrek oortref alle verwagtinge. Ons het so heerlike gekuier, was lekker om in 'n skoon netjiese plek af te klim met die heerlikste beskuit en koffiegeriewe beskikbaar. Hierdie is waarde vir geld en word ten sterkste aanbeveel. Baie dankie Tom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
Dankie Irma. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê en ons is bly julle kon dit geniet.

Nicole D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Verwagtinge oortref. Wat 'n pragtige en praktiese selfsorgwoonstel. Dit is baie groter as wat die fotos wys en daar is letterlik als wat mens nodig het. Die meubels en kombuis toerusting is van goeie kwaliteit, als werk en is netjies! Die beddens is baie gemaklik en elke bed het 'n prop met 2 puntprop by die bedkassie. Die uitsig is fantasties! Berg, en see. Wat dit meer spesiaal gemaak het was Tom en sy vrou se persoonlike "touches" en al die moeite wat hulle ingesit het. Ons gaan beslis gereeld terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Whale and Waddler
Francois, Nicole, Junior en Oums. Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Vir ons is dit net 'n groot voorreg om gaste soos julle te ontvang en ons sien uit na julle volgende besoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec5e38a68545bdf224f855af0c9b063361a18be776841420aea968022bc8165f0cc30f7ebedb5dc3158f8af697548f8f743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 35 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.343617678581 19.030860049068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang