Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Away Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 615 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Whale Away Guest House is in Hermanus geleë, ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreekplek, stapafstand vanaf verskeie wonderlike restaurante, 'n pragtige kranspaadjie en 'n uitsig oor Walkerbaai.

Verblyf word in 5 slaapkamers aangebied, elk geskik vir 2 volwassenes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of net 'n stort, WiFi, 'n yskassie, TV, sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Die geriewe op die perseel sluit 'n swembad in.

Vir ontspanning bied Hermanus 'n rits doendinge naby die gastehuis wat geskik is vir alle reisigers. Dit sluit walviskyk tydens die walvisseisoen, wynproe, stap al langs die kranspaadjies, haaihokduik en soveel meer in.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Whale Away Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Away Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb203eb095e03c7d6a79d4a52ab28b1fd8602f5fd8638cfc914488a53a8a22ce80c68bb9601113aacf83d872e5c5ef7b1e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 615 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 223 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.413777738227 19.247867464946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang