Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Coast All-Suite-Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Bronwyn G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2019

Gerieflik. Ons het lekker gebly. Die woonstelle is netjies uitgelê. Die voorkoms van die voorportaal van die hotel is nie great nie en was vuil en deurmekaar. Nie 'n goeie begin nie. Hulle was ook nog besig om die kamers skoon te maak toe ons incheck na 14h00. Andersins was die diens uitstekend en baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wilfried R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2018

Very spacious flat for 5 people. A very nice, spacey place to stay with a family of 5, with separate bath and bedrooms within the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lagerwerf S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2016

Personell is very friendly and helpful. Please see the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Theo D
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2015

Baie netjies, skoon en stylvol gemeubileer. Alles wat ons kon nodig kry was daar. Sal Whale Coast Hotel aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld en baie gemaklik, privaat en smaakvol. Kamer op winkelsentrum het winkelsentrum se musiek deurnag steurend gevind. Personeel was almal baie professioneel en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Jun 2014

Sentraal; baie goed toegerus; kan dit beslis aanbeveel. Ons het 'n heerlike naweek gehad en kan die hotel sonder enige twyfel aanbeveel. Ons het in nr. 4 gebly met 'n uitsig oor die parkeerarea, die berge en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 315
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 315
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lord Roberts- en Royal-weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMDk2ODg1LWM1MGUtNDJmNy04MGZmLTM5NWNlMTc5ODFhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 315 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Corner of Lord Roberts and Royal Roads Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.416794293753 19.24298286438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang