Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Coast Ocean Villa

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Voortreflik. Heerlike kamer, lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfect getaway. Lovely staff, location and great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

100% in alle opsigte, hoogs aan te beveel. Vriendelike personeel, pragtige ligging, alles keurig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
Baie dankie Hendrik, dit was so lekker om julle twee hier te kon he, ek hoop ons sien julle sommer vinnig weer. Vriendelike groete, Aurelia.

Moneri T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lovely and neat place! They serve great breakfast! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
We are so happy that you enjoyed your stay with us. Come and visit us again soon! Kind regards, Aurelia.

Adolf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Perfect. It was great! Even in the rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
It was so great to meet you, Adolf. Good luck with all your plans. If you end up staying in Hermanus, pop in for coffee! Kind regards, Aurelia.

Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Alles was puik. Ons kamer, die ontbyt, die diens en die personeel was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
Dankie Christa, sulke kommentaar beteken so baie vir ons, ek gee jou terugvoer aan die span, hulle gaan in die wolke wees. Ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete, Aurelia.

Marina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

5 sterre. Kamers is baie mooi, skoon en netjies. 'n Verskeindenheid opsies vir ontbyt, was vullend en smaakvol. Personeel is vriendelik, gaaf en behulpsaam. Loopafstand van Grotto Beach, Piet-se-bos en die Cliffs Path se veilige staproetes. Veilig en gerieflik. Sal weer van hulle geriewe en dienste in die toekoms gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
Baie dankie vir jou gawe terugvoer Marina, dit was heerlike om julle hier te ontvang en ons is baie bly dat julle die tyd saam met ons genet het. Sien uit om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Aureia.

Pieter B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Gerieflik ingerig. Heerlike ontbyt. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Goeie woonbuurt. Lekker veilige draf- en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
Dankie Pieter, dit was vir ons heerlik om jou en jou gesin by ons te ontvang, ons waardeer jou goeie kommentaar so baie! Ons wens vir julle net die mooiste van alles vir 2023. Groete! Aurelia

Karli M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld werd. Aurelia en haar span het uit hul pad uit gegaan om ons verblyf besonders te maak. Die kamers is ongelooflik netjies en skoon, en die personeel het altyd 'n glimlag op hul gesig gehad. Ontbyt was baie lekker en met uitstekende diens bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aurelia
Whale Coast Ocean Villa
Dankie vir jou mooi boodskap, Karli. Ons is so bly julle het die aand by ons geniet. Ek hoop jou troudag was alles waarvoor jy gehoop het. Vriendelike groete Aurelia

Anneli M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Absoluut puik! Lekker gewees om die eerste gaste in die familie-eenheid te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Aurelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 480
R2 480 R2 232
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 480
R2 480 R2 232
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1391f92a81b7ea54ea867fcfd51ce69c73e250e5e5867fdc1893b00464723856f0494b17b7c48ffc3602539eb4ff50f39a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 480 nouVanaf R2 232 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 12th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411253553003 19.290380179882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang