Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Coast Ocean Villa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Aurelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Whale Coast Ocean Villa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mari B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Voortreflik.

Heerlike kamer, lekker ontbyt!

Anthony M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

Perfect getaway.

Lovely staff, location and great breakfast.

Hendrik P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

100% in alle opsigte, hoogs aan te beveel.

Vriendelike personeel, pragtige ligging, alles keurig en gerieflik.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

Baie dankie Hendrik, dit was so lekker om julle twee hier te kon he, ek hoop ons sien julle sommer vinnig weer. Vriendelike groete, Aurelia.

Whale Coast Ocean Villa
Moneri T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moneri T

Lovely and neat place! They serve great breakfast!

See stars.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay with us. Come and visit us again soon! Kind regards, Aurelia.

Whale Coast Ocean Villa
Adolf G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolf G

Perfect.

It was great! Even in the rainy weather.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

It was so great to meet you, Adolf. Good luck with all your plans. If you end up staying in Hermanus, pop in for coffee! Kind regards, Aurelia.

Whale Coast Ocean Villa
Christa B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Alles was puik.

Ons kamer, die ontbyt, die diens en die personeel was onverbeterlik.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

Dankie Christa, sulke kommentaar beteken so baie vir ons, ek gee jou terugvoer aan die span, hulle gaan in die wolke wees. Ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete, Aurelia.

Whale Coast Ocean Villa
Marina M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

5 sterre.

Kamers is baie mooi, skoon en netjies. 'n Verskeindenheid opsies vir ontbyt, was vullend en smaakvol. Personeel is vriendelik, gaaf en behulpsaam. Loopafstand van Grotto Beach, Piet-se-bos en die Cliffs Path se veilige staproetes. Veilig en gerieflik. Sal weer van hulle geriewe en dienste in die toekoms gebruik maak.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoer Marina, dit was heerlike om julle hier te ontvang en ons is baie bly dat julle die tyd saam met ons genet het. Sien uit om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Aureia.

Whale Coast Ocean Villa
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Gerieflik ingerig. Heerlike ontbyt. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Goeie woonbuurt. Lekker veilige draf- en staproetes.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

Dankie Pieter, dit was vir ons heerlik om jou en jou gesin by ons te ontvang, ons waardeer jou goeie kommentaar so baie! Ons wens vir julle net die mooiste van alles vir 2023. Groete! Aurelia

Whale Coast Ocean Villa
Karli M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karli M

Waarde vir geld werd.

Aurelia en haar span het uit hul pad uit gegaan om ons verblyf besonders te maak. Die kamers is ongelooflik netjies en skoon, en die personeel het altyd 'n glimlag op hul gesig gehad. Ontbyt was baie lekker en met uitstekende diens bedien.

Whale Coast Ocean Villa se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap, Karli. Ons is so bly julle het die aand by ons geniet. Ek hoop jou troudag was alles waarvoor jy gehoop het. Vriendelike groete Aurelia

Whale Coast Ocean Villa
Anneli M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli M

Absoluut puik!

Lekker gewees om die eerste gaste in die familie-eenheid te wees!

Marisha G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha G

Cosy, convenient, relaxing.

Highly recommended. Charity welcomed us with a warm smile amidst rather cold weather. Perfect weekend getaway, to be returned to in the future.

Madelynne P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelynne P

Pragtige gastehuis!

Die gastehuis is pragtig opgedoen en voel sommer 5-ster! Ontbyt is vreeslik lekker en baie smaakvol. Gasvrou het ons baie welkom laat voel!

Vanaf R2 480
R2 480 R2 232
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 480
R2 480 R2 232
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1391f92a81b7ea54ea867fcfd51ce69c73e250e5e5867fdc1893b00464723856f0494b17b7c48ffc3602539eb4ff50f39a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 480 nouVanaf R2 232 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 12th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411253553003 19.290380179882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang