Whale Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Daddywahl-rylaan 383, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Whale Cottage is 'n moderne huis in Daddywahl-rylaan in Ramsgate wat net 800 m vanaf die strand is en 'n gedeeltelike see-uitsig bied.
Die huis is geskik vir 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Elke slaapkamer het 'n staanwaaier. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort met 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Gaste kan hul ontbyt by die toonbank met stoeltjie geniet. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platsekrm-TV met volledige DStv.
Die sitarea en eetarea het aluminium stapeldeure wat na 'n pragtige tuin en 'n braai met 'n stoeptafel en sitplek vir 8 uitlei.
Die aparte wasgoedkamer is aan die agterkant van die huis en het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Verder is die huis ommuur en word met 'n alarmstelsel beveilig. Dit het 'n groot tuin wat goed versorg word en daar is 1 motorhuis vir 1 voertuig met addisionele parkeerplek voor die motorhuis vir nog 'n voertuig.
Troeteldiere is hier welkom indien gereël. Ramsgate se hoofstrand is 1 km vanaf die huis en daar is talle restaurante en winkels ook net om die draai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 90
Resensies 402
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Daddywahl-rylaan 383, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whale Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Daddywahl-rylaan 383, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang