Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Tails Beach Holiday

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-straat 35, Eenheid 1, Harbour Square, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Tails Beach Holiday is 'n bekoorlike woonstel wat by die hawe in Kleinmond geleë is. Dit is naby verskeie restaurante, winkels, staproetes en vele meer.

Dié eiendom het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping, en 'n oop area onder, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die slaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste om te gebruik. Die kombuis brei uit na die oopplan-eetarea en -leefarea. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, dubbelslaapbank om 2 gaste te akkommodeer en spog met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte.

Deur die skuifdeure van die sitkamer stap gaste uit na 'n balkon waar gaste die walvisse in seisoen kan dophou. Dié eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Die area spog met wilde perde by die Rooisand-natuurreservaat, 'n pikkewynkolonie, 'n voëlkyker-toevlugsoord, fynbos, 'n paar wonderlike staproetes, vlotvaarte, kanovaarte, Arabella-gholfbaan en Spa, wynplase en vele meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Harbour-straat 35, Eenheid 1, Harbour Square, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-straat 35, Eenheid 1, Harbour Square, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc038c5fc386e606788d11eb7801561775d7b65967f5750b7182fd04017281ee708960c7f7f5a466516e2a5000d000c7166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 35 Harbour Street Unit 1, Harbour Square 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34460250671 19.013542846696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang