Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale View Self-catering Apartment

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 15 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.6
Diens
2.3
Veiligheid
3.5
Judene B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

We loved staying there, perfect for bonding and to relax. Absolutely amazing, relaxing and worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

See-uitsig fantasties. Ons het baie lekker gebly, maar net 1 toiletpapier rol was vir 4 mense gelos. Dit maak dit baie ongemaklik, veral as jy nie die area ken en moet dringend ry. Dit is wel self-catering, maar ek dink tog daar kan koffie, suiker en melk vir gaste gelos word. Die woonstel het bietjie aandag nodig, maar verder is die sea view fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ettiene V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2024

Baie rustig. En mooi skoon. Vars lug, ruik. Die see. Sien die see. Baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Whale View Self-catering Apartment
Dankie Ettiene, Kom kuier sommer gou weer!

Anoleigh J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Dit was okay maar sal definitief nie weer by 51 in book nie. Het oraait gebly. Daar was nie lekker kommunikasie nie. Moes ook 'n hele ruk wag om in te check. Die nommer was ook verkeerd van die agent. En daar was nie braaigeriewe op die dek nie, moes self braaitoerusting gaan koop. Moes self wynglase ook gaan koop. DStv was die nag binne in my kinders se gesig afgesit. Die skuifdeur was stukkend en die gordyne. Moes ook my eie toiletpapier gaan koop. Die agent het nie geweet van my verblyf toe ek vrae vir my deposito nie. Het 'n e-pos gestuur oor my deposito, maar geen terugvoering gekry nie. Wag nou nog vir my deposito.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Die woonstel was netjies, maar die breuke was nie reggestel voor ons aankoms nie. Ons was baie teleurgestel. Geen kommunikasie met die eienaar nie. Baie oproepe gemaak met aankoms, maar die eienaar het nie opgetel nie. Daar was breuke wat ons aangemeld het, maar die eienaar het nie gereageer nie. Handdoeke en komberse het opgradering nodig. Ons het ons eie gaan koop, asook ons eie skoonmaakmiddels, vadoeke, lugverskoner, ens.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jessica
Whale View Self-catering Apartment
Hi Arthur, My huishoudster was daar om mee te help kommunikeer, so ek verstaan nie wat die probleem was nie. Ek het wel jou baie boodskappe geantwoord. As julle die instruksies gelees het, het die duidelik my huishouster se nommer gegee vir kommunikasie. Ook op die inligting was gesê omdat dit selfsorg is, verskaf ek nie skoonmaakmiddels ens nie. Dit was seker nie regtig nodig nie omdat julle net 3 dae gebly het......'n Lugverskoner?!

Dezlin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Feb 2024

Our 23rd wedding anniversary with our kids was not a very pleasant stay. When we were on our way and contacted the owner she advised that she did not get any confirmation and that her apartment is fully booked for the weekend. She said that there is a problem with the website confirming dates that are already booked. I told her that I made a payment for the weekend and it was confirmed and I got a confirmation back, I told her that we are 30 minutes away and I have 2 children with me and we have nowhere else to stay. She then said that this was not her problem and that we could just stay the Friday night but must check out the next morning. I told her that this was very unprofessional and her tone. I called the owner back and she said oh yes that is still open. Not once did she even say sorry or apologise. She just said her cleaner would open for us. When we got there the cleaner was there to give us the keys. After about an hour we were met by ants and cockroaches coming out of the kitchen cupboards. I then sent the cleaner a message to ask what was happening here. She said that the owner had to get someone to fumigate the place but it was not done yet. We were really upset about this. My husband wanted to leave with the kids but we had nowhere to go so late. My kids were scared to sleep thinking they would crawl over them in their sleep. Then Saturday morning my husband was opening the sliding door and one of the screws came out and the glass on top of the door came loose. We informed the cleaner but the owner then sent a message about 2 hours later and said it was too late to send out someone and that we should just handle to door with caution. The coaches in the lounge are hard and also not comfortable to sit on for long. They should upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lee-ann S
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jul 2024

Dit was glad nie waarde vir my geld nie. Ons was deur niemand ontvang toe ons daar aangekom het nie nadat iemand ons sou ontvang het. Toe ons die eienaar bel, was sy baie ongeduldig toe sy moes verduidelik hoe ons die deur oopkry. Daar was nie WiFi nie, ook nie toiletpapier in die toilet nie, soos geadverteer nie. Toe ek die eienaar bel, wou sy hê ek moes bel om die WiFi uit te sorteer. Die TV het ook nie gewerk nie, en ons het eers laat die Saterdagmiddag 1 kanaal gehad.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Nov 2024

Teleurgestel. Daar is konstruksie naby die eenheid aan die gang met 'n lawaai deur die dag. Breekdeposito word vooraf vereis, maar meer as 2 weke later wag ek steeds vir die eienaar vir my terugbetaling.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Uiters swak reaksies van eienaar. Eerstens vat dit haar 4 ure om die DSTV te aktiveer, so ek mis toe Sondag se krieket en rugby. Tweedens reageer sy eers 11 uur die volgende oggend op my derde boodskap oor die mikrogolfoond wat nie werk nie. Eers nog 'n dag later bring sy 'n ander mikrogolf. Derdens was ons sonder wifi tot die derde dag. Nie een keer het sy om verskoning gevra vir haar laat antwoorde of die ongerief wat ons verduur het nie. Haar arrogante antwoord was "I am not at your beck and call". Bly liewers weg. Daar is ander verblyfplekke in dieselfde kompleks wat goedkoper is.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvis-keeromstraat, Tobago Bay 51, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZDgzZjUwLTViNDktNDZjZC05YjA1LWNkNmQ4NjQ3MTc0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 3 Whale Close 51 Tobago Bay, Whale Rock Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.436433970174 19.21910315752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang