Whale Watcher
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel op die grondverdieping het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 3 enkelbeddens in die leefrea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Partytjies, funksies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n binnenshuise Jacuzzi. Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, 'n elektriese tweeplaatstoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Daar is ook 'n sitarea en 'n kroeg met stoele. Daar is ook 'n tweede sitarea en buite is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die boonste verdieping het 'n groot houtdek met pragtige see-uitsigte en lei na 'n privaat buiteswembadarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Partytjies, funksies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cobb-weg 37, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang