Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalerock Sun

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athinastraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 220 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Whalerock Sun is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien dit binne maklike bereik van gewilde strande en die middedorp is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n volledige en suite-badkamer het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is knus met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Hierdie leefarea maak oop op 'n omheinde patio met 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is binne maklike bereik van baie winkels en restaurante in die middedorp sowel as die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Athinastraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 220
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R8 220
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athinastraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA343e3f626a79b7160bb9de68078e57ff3572e8cb71ef1af6d0ff55ad8faf2dede8cddb91c7d518ca1b4f23bbe541db5a2448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 220 per nag (plek vir 5) 8 Athina Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084279308145 23.358927396907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang