Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalers Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Whalers Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michael F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Awesome and relaxing.

The accommodation was amazing and very spacious and Amy was a great host, very happy about it also being pet friendly.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Hi Michael,

Thanks so much for your awesome review. We are so happy you enjoyed your stay.

Regards,

Amy

Whalers Self-Catering
Linda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Very comfortable and convenient. Lovely facilities for each room.

The hostess was very accommodating and we enjoyed our stay immensely.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Good day Linda,
Thanks so much for the lovely review. I am so happy you enjoyed your stay and hope to see you soon again.
Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Helie Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helie Z

Ons het heerlik gekuier.

Die huis het aan al ons behoeftes voldoen.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Good day Helie,
Thanks for the amazing review. I hope to see you real soon again.
Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Yvette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette B

Gesellig en prakties!

Stapafstand van die water en dorp.

Elton A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elton A

Baie lekker gekuier, geen fout met die huis nie.

Dit was baie lekker. Ek het dit baie geniet en die ligging is baie goed.

Tracy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B

The stay was absolutely amazing.

Amy is so sweet. The house was gorgeous and close to all amenities. Would definitely be visiting soon.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thank you, Tracy. So happy you enjoyed your time at Whalers. You are welcome anytime. Hope you have a great festive season.

Whalers Self-Catering
Melissa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M

Fantasties en het baie lekker ontspan.

Sal beslis weer bespreek. Die atmosfeer is wonderlik.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Good day, Melissa,

Thanks so much for the awesome review.
So glad you and your family had a good stay.
Hope to see you soon again.

Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Shiyaam F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiyaam F

Wonderlik

Rustig en baie fantasties.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Good day. Thanks so much for taking the time to do this review. Great to meet you.

Whalers Self-Catering
Javone J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Javone J

Our stay at Whalers was too relaxing.

Amy has such a heart of gold and she made us feel so welcomed. Travelling with young kids can be challenging but Whalers made it seem so easy. Thank you. Whalers is definitely a winner. We loved the fact that no one had to wait to take a shower or use the restroom, as all rooms have its own full bathroom. The home is so clean and everything we needed was just there. Everyone enjoyed themselves. Thank you to Amy for the open and friendly welcome and hospitality. A definite go again.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Hi Javone,
Sorry for the late reply, but thanks so much for the amazing review. My aim is to please my guests and make them feel welcome and comfortable.

Hope to see you real soon again.
Regards,

Amy

Whalers Self-Catering
Andrea V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

It was the most comfortable and enjoyable weekend ever.

I will definitely refer family and friends to Whalers for a break away and i will also, most definitely, be going back.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Good day Andrea, thanks so much for the amazing review. Was lovely to meet you. Hope you've had a great festive season. Regards, Amy.

Whalers Self-Catering
Philip Johannes O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Johannes O

Baie baie lekker gewees.

Alles was skoon, netjies en in goeie kondisie. Het die naweek terdeë geniet. Die pooltafel was 'n wenner.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thanks so much for the nice review. and so happy you enjoyed your stay. Hope to see you soon again

Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Carl H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl H

Dit was uitstekend.

My skoonma was in Suid-Afrika in Januarie en sy het Hermanus en die Gastehuis ten volle geniet. Die eienaar was baie professioneel en ons was daar vir amper 'n week en het haar net gesien toe ons inklok en dit was awesome.

Lee-anne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S

Wonderful excellent as a self-catering holiday home!

We spend a fantastic weekend in this beautiful, fully-equipped home! 10/10 rating from myself and all my guests! We are already planning our next visit!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik uitstekend as 'n selfsorg-vakansiehuis.

Ons het 'n fantastiese naweek in hierdie pragtige huis, wat ten volle toegerus is, deurgebring! 10/10 gradering van myself en al my gaste! Ons is reeds besig om ons volgende besoek te beplan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mario F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F

Very beautiful place.

We enjoyed our stay at the house, very spacious, enjoyed every facility available.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thanks, Mario for the lovely review, was a pleasure to meet you and your family,

So happy you enjoyed your stay and hope to see you back real soon.

Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Fadiyah B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fadiyah B

Very nice place.

I loved the fact that each room had an en-suite and television.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thanks for taking the time to write a review. So happy you enjoyed your stay.
Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Rene F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene F

'n Heerlike kuierhuis!

Die huis was lekker groot genoeg om ons hele familie te akkommodeer. Amy is 'n uitstekende goeie gasvrou. Ons sal gerus weer in die toekoms daar tuisgaan.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Dear Rene,

Thanks so much for the lovely review and so happy you enjoyed your stay. Hope to see you real soon again.

Regards,
amy

Whalers Self-Catering
Ashley B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B

Elke sent werd.

Vandat ons ingestap het by Whaler’s het Amy seker gemaak dat ons welkom voel en dat alles in plek was. Al die kamers en badkamers was skoon en netjies. Ons het meeste van ons tyd in die leefarea deurgebring waar die pool tafel gesorg het vir ekstra pret. Ons het elke minuut geniet en is opreg dankbaar. Sal definitief weer teruggaan.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Dear Ashley,

Thank you very much for the awesome review, so happy you guys enjoyed your stay.

Hope to see you again soon.

Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Zerina J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerina J

Ek sal Whalers Self-Catering aan enigiemand aanbeveel, want dis regtig waarde vir geld en so mooi netjies en skoon.

Uitstekende plek vir `n langvakansie of selfs `n vinnige naweek-wegbreek. Netjies en skoon en volledig toegerus, so jy hoef net jou kos en klere te pak. Baie beïndruk met Whalers Self-Catering.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thank you so much for the great review. So happy you enjoyed your stay at Whalers.
Hope to see you soon again.

Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Angelo V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelo V

We had a great time place is situated conveniently close to amenities.

We had a great time place is situated conveniently close to amenities and to the beach. Also the house was stocked with whatever we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n heerlike tyd gehad en die plek is gerieflik naby geriewe geleë.

Die plek is lekker naby die strand. Die huis het ook als gehad wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thank you for the review, Angelo.

Hope to see you soon again.

Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Loré G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loré G

Heerlike kuier-huis.

Ons het ons 3 aande by Whalers Self catering baie geniet! Dis 'n groot huis met groot badkamers. Die leefvertrek het 'n binne-braai en pooltafel. Dit het die manne lekker besig gehou. Die buite-braaier en swembad was 'n bonus! Die kombuis is klein maar het alles wat mens nodig het, ook 'n skottelgoedwasser met seep verskaf. Dit het die kuier saam met ons vriende baie vergemaklik! Baie dankie, Amy! Ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n groep vriende of familie wat lekker wil saam kuier!

Richard B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard B

Nice enough place, but when spending this sort of money to have to bring bathroom towels.

See star rating.

Elizabeth R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

Daar is genoeg ruimte vir almal, alle nodige toerusting, genoeg badkamers en sommer 'n lekker kuierplek.

Ons het werklik baie lekker gebly. Die enigste wat ons misverstaan het, was die TV. Daar is DStv-fasiliteite, maar slegs vir die heel eerste dekodeerders wat uitgekom het. Dalk moet dit net so aangedui word. Ons Explora het dus nie gewerk nie, maar gelukkig het ons 'n laptop gehad om die rugby (Bokke vs Australië) te kon kyk.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thanks for the positive review. I am glad you enjoyed your stay.
I did send a mail regarding the DStv that it's not PVR just normal DStv.
Sorry about that. I will have a look into upgrading our connection.

Whalers Self-Catering
Bianca K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca K

Perfekte jongmenshuis, naby die middedorp.

Dit was ons derde keer by Whalers en ons sal definitief weer teruggaan. Ons kuier lekker daar saam met al ons vriende. Dit is skoon, netjies en ruim. Die stort se drukking is nie van die beste nie, maar alles is netjies en skoon.

Whalers Self-Catering se terugvoer

Thank you Bianca, Always a pleasure to have you and your friends stay. Hope to see you soon again. Regards,
Amy

Whalers Self-Catering
Sabriya H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sabriya H

Good base to explore the area close to the town as well as beaches!

House was neat, but needs a makeover in the lounge. The oven is not working properly. Overall very spacious!

Vanessa R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Value for money, spacious and comfortable

Great stay. Spacious, clean, and Amy was a very kind and helpful hostess.

Tersia M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Eben K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Baie goeie waarde vir geld!

Die huis is perfek vir 'n groep vriende oor die vakansietyd. Die braaigeriewe is baie goed, sowel as die slaapplek. Ek sal verseker weer daar gaan bly.

Louise S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise S

Clean with everything you need for a self catering holiday

We had a good stay and the pool is lovely. The rooms are clean and neat - though I personally think that the family room would benefit from a makeover.

Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbef36648d08ab68022e8da82335b1af92cedca36ca4451cdd8dae471314829e8f56728a12278c9dff1f5943627109c3520b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 11) 28 5 1 5 8 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.419276 19.232214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang