Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalers Self-Catering

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Whalers Self-catering is 'n sentraal geleë, selfsorg vakansiehuis en stapafstand vanaf die middedorp, winkels, restaurante, walvis-uitkykpunte en die kranspaadjie.

Die huis beskik oor 4 en suite-kamers, almal gemeubileer met 'n TV, plafonwaaier en verhittingspaneel. Kamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed, kamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens en 1 dubbelslaapbank. Kamer 3 beskik oor 'n dubbelbed en kamer 4 beskik oor 'n koningingrootte- en 1 enkelbed met lugversorging en 'n privaat balkon. Alles gevoer word voorsien.

Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis. Neem asseblief kennis dat jy as selfsorgverblyf jou eie seep, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel en eie strand- en badhanddoeke moet saambring. Geriewe op die perseel sluit WiFi, binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad, pooltafel en 2 sitkamers in.

Al die swemstrande is sowat 10 minute se ry weg. Winkels, restaurante en die middedorp is stapafstand van die huis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Whalers Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalers Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbef36648d08ab68022e8da82335b1af92cedca36ca4451cdd8dae471314829e8f56728a12278c9dff1f5943627109c3520b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 11) 28 5 1 5 8 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.419276 19.232214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang