Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales & Waves

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Steve R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Ons het lekker gebly, dankie. DSTV-kanale was beperk - Kyk graag golf. Kahlid, die skoonmaker, was baie gaaf. Beperkte parkeerplek vir twee motors vir 'n plek waar 6 mense slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Asemrowend! Branders en sonsondergang was besonders. Ons het regtig ons somer skoolvakansie op 'n hoogtepunt nee af geëindig. Besonderse plek waar ons oor en oor sal teruggaan vir n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisa
Whales & Waves
Hi Natasha dankie vir julle kuier by ons! Ons het ons huisie nou nog bietjie mooier gemaak met n binne braai en n paar ander dinge! Kom kyk gerus. Groete Annette

Adéle B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Lieflike uitsig. Huis het alles wat nodig is en is netjies. Die kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisa
Whales & Waves
Baie dankie vir julle kuier! Kom gerus weer.

Nadine P
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Fantastic stay, amazing views and great accommodation. I wish I could have stayed there for ever - peaceful, amazing views. Everything you need and more in a self-catering accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisa
Whales & Waves
Hi Nadine, thank you so much. I am so happy you enjoyed your stay. Please come again. Warm regards, Annette.

Rene T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

We had an awesome time, the house is situated perfectly and catered to all our needs. The house was neat and clean, we had an absolutely fabulous time and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2021

Really enjoyed it. Quiet and stunning view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Calla M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2020

Baie lekker huis reg teen die see. Die beach club was lekker met genoeg aktiwiteite vir die kinders. Weer was bietjie goor maar die see-uitsig en vars lug was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8521ff52b23c13bc0ec2c46ddc7888caff4224603029f880ac963ec8ab75ca4ee851810ed1be681b35fec8e7cfa2b9a2f0c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 House 17, Hermanus Beach Club Church Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.43666 19.21381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang